Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Bazett Meyer

Expand Messages
  • Bazett Meyer
    Aan al my pa se e-pos korrespondente: Bazett Edmeades Meyer is op Dinsdag 14 Maart 2006 om 23h15 by sy huis in Malmesbury oorlede. Hy was 69 en word oorleef
    Message 1 of 1 , Mar 18, 2006
    • 0 Attachment
      Aan al my pa se e-pos korrespondente:
       
      Bazett Edmeades Meyer is op Dinsdag 14 Maart 2006 om 23h15 by sy huis in Malmesbury oorlede. Hy was 69 en word oorleef deur sy vrou Betsie, kinders Betsie, Piet en Dawid, kleinkinders Henri, Ivan en Luke.
       
      Die Roudiens vind plaas op Woendag 23 Maart 2006 om 10h00 in die NG Kerk, Swartland Noord, Malmesbury.
       
      Ons Meyer gesin wil graag elkeen van u bedank wat op n persoonlike vlak ons Pa se lewe voller gemaak het asook diegene wat ons Pa ondersteun en gehelp het met sy navorsing oor die jare.
       
      Groete
      Dawid Meyer
      Tel: +027 22 4823707
      Sel: +027 84 4033655
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.