Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Eerste fase fan NG Indeksering.

Expand Messages
  • Isebelle Krauss
    Goeie nuus aan al die wonderlike Indekseerdes, vir julle sal die eerste fase van die NG Kerk se voltooide Indeksering binne dae op dieĀ  webtuiste wees. Geniet
    Message 1 of 1 , Jul 22, 2010
    • 0 Attachment
      Goeie nuus aan al die wonderlike Indekseerdes, vir julle sal die eerste fase van die NG Kerk se voltooide Indeksering binne dae op die  webtuiste wees. Geniet die navorsing.
      Eerste fase van boedels behoort ook binne weke vir Indeksering geplaas word. Daar is tans een miljoen Indekseerders wereldwyd....en vir 2010 sover is daar a paar miljoen rekords  klaar en is op die new.Familysearch pilot program beskikbaar.
      Hier in SA is daar persone wat 12,000 hierdie jaar gedoen het sommige meer vir die NG Kerk. So ons hoop om binnekort die ou verfilming klaar te he die nuwe digitale verwerking sal ook tereslfdertyd geplaas word en sal voortgaan soos ons die materiaal instuur. 
       
      Isebelle E.Krauss*Lloyd
      27 954 6666 h
      082 851 5648 mobile
       011 645 1606 office
       

    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.