Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Thumbnail

Expand Messages
  • MEV JM VD MERWE
    Help! Weet iemand n goeie Afrikaanse term vir thumbnail soos in wanneer jy n oorsigblad op jou webtuiste het met prentjies op waarop die gebruiker kan
    Message 1 of 3 , May 9, 2001
    View Source
    • 0 Attachment
      Help! Weet iemand 'n goeie Afrikaanse term vir "thumbnail" soos in
      wanneer jy 'n oorsigblad op jou webtuiste het met prentjies op
      waarop die gebruiker kan kliek. ("Click on thumbnail.")

      Die woordeboek praat van 'n duimnaelskets of 'n klein tekeninkie.
      Werk dit in hierdie konteks?

      Mattie
    • MEV JM VD MERWE
      Help! Weet iemand n goeie Afrikaanse term vir thumbnail soos in wanneer jy n oorsigblad op jou webtuiste het met prentjies op waarop die gebruiker kan
      Message 2 of 3 , May 9, 2001
      View Source
      • 0 Attachment
        Help! Weet iemand 'n goeie Afrikaanse term vir "thumbnail" soos in
        wanneer jy 'n oorsigblad op jou webtuiste het met prentjies op
        waarop die gebruiker kan kliek. ("Click on thumbnail.")

        Die woordeboek praat van 'n duimnaelskets of 'n klein tekeninkie.
        Werk dit in hierdie konteks?

        Mattie


        From jean@... Wed May 09 06:22:17 2001
        Return-Path: <Jean@...>
        X-Sender: Jean@...
        X-Apparently-To: rekenaarterme@yahoogroups.com
        Received: (EGP: mail-7_1_2); 9 May 2001 13:22:17 -0000
        Received: (qmail 93294 invoked from network); 9 May 2001 13:21:23 -0000
        Received: from unknown (10
      • Jean Jordaan
        ... Wat my betref is duimnaelskets OK, veral as daar n kans is om die woord in n sin te gebruik wanneer die gebruiker dit vir die eerste keer te ekom .. jean
        Message 3 of 3 , May 9, 2001
        View Source
        • 0 Attachment
          > Die woordeboek praat van 'n duimnaelskets of 'n klein tekeninkie.

          Wat my betref is duimnaelskets OK, veral as daar 'n kans is
          om die woord in 'n sin te gebruik wanneer die gebruiker dit vir
          die eerste keer te"ekom ..

          jean
        Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.