Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

bydrae - remote location

Expand Messages
  • Samuel Murray
    ... Samuel: Die vertaling wat ek ken is afgeleë ligging . Wat dink julle?
    Message 1 of 3 , Mar 28, 2001
    • 0 Attachment
      A McGee by mcgeea@... stuur die volgende term:

      > remote location
      > = verwyderde ligging
      >
      Samuel:
      Die vertaling wat ek ken is "afgeleë ligging". Wat dink julle?
    • Jean Jordaan
      ... Ek dink hierdie het al opgekom in die verlede -- ek dink nie afgeleë is die beste nie: afgeleë beteken ver van alles af en moeilik bereikbaar ; maar
      Message 2 of 3 , Mar 28, 2001
      • 0 Attachment
        > A McGee by mcgeea@... stuur die volgende term:
        >
        > > remote location
        > > = verwyderde ligging
        > >
        > Samuel:
        > Die vertaling wat ek ken is "afgeleë ligging". Wat dink julle?

        Ek dink hierdie het al opgekom in die verlede -- ek dink nie "afgeleë"
        is die beste nie: "afgeleë" beteken "ver van alles af en moeilik
        bereikbaar"; maar in rekenaarterme is "remote" eenvoudig alles wat nie
        "local" is nie. Uit my perspektief is die Library of Congress "remote",
        maar wie gaan beweer dat dit "afgeleë" is in net-terme?

        --
        Jean Jordaan -- technical writer -- Mosaic Software
      • Jean Jordaan
        ... Ek dink hierdie het al opgekom in die verlede -- ek dink nie afgeleë is die beste nie: afgeleë beteken ver van alles af en moeilik bereikbaar
        Message 3 of 3 , Mar 28, 2001
        • 0 Attachment
          > A McGee by mcgeea@... stuur die volgende term:
          >
          > > remote location
          > > = verwyderde ligging
          > >
          > Samuel:
          > Die vertaling wat ek ken is "afgeleë ligging". Wat dink julle?

          Ek dink hierdie het al opgekom in die verlede -- ek dink nie "afgeleë"
          is die beste nie: "afgeleë" beteken "ver van alles af en moeilik
          bereikbaar
        Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.