Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Opera Afrikaans 5.02 vrygestel

Expand Messages
  • Riaan Van Niekerk
    Die nuutste weergawe van Opera Afrikaans is beskikbaar by www.opera.com Opera is n vinnige, kompakte, standaarde-versoenbare blaaier en word deur die bedryf
    Message 1 of 2 , Jan 30, 2001
      Die nuutste weergawe van Opera Afrikaans is beskikbaar by www.opera.com

      Opera is 'n vinnige, kompakte, standaarde-versoenbare blaaier en word deur die bedryf as die "derde blaaier" (naas IE en Netscape) beskou.

      Tans is slegs die Installeerder, grafiese koppelvlak en "Wenke van die dag" in Afrikaans. Ek hoop om binne die volgende maand of so die Hulpstelsel (tans nog Engels) klaar vertaal te hê.

      Indien jy enige kommentaar het, is jy welkom om dit vir my te stuur.

      (vir diegene van julle wat Opera voorheen probeer het - die 30-dae beperking op die deelware-weergawe is nie meer van toepassing nie.)

      Riaan van Niekerk
      Unix-stelseladministrateur
      ITB Netwerke
      Potchefstroom Universiteit
      Tel : (018) 299 2147
      Fax: (018) 299 2122
      Cel : (082) 921 8768

      /"\
      \ / ASCII RIBBON CAMPAIGN - NO HTML EMAIL!
      X PLEASE QUOTE ONLY RELEVANT PARTS OF THIS MESSAGE.
      / \ DON'T QUOTE THIS SIGNATURE!
    • Riaan Van Niekerk
      Die nuutste weergawe van Opera Afrikaans is beskikbaar by www.opera.com Opera is n vinnige, kompakte, standaarde-versoenbare blaaier en word deur die bedryf
      Message 2 of 2 , Jan 30, 2001
        Die nuutste weergawe van Opera Afrikaans is beskikbaar by www.opera.com

        Opera is 'n vinnige, kompakte, standaarde-versoenbare blaaier en word deur die bedryf as die "derde blaaier" (naas IE en Netscape) beskou.

        Tans is slegs die Installeerder, grafiese koppelvlak en "Wenke van die dag" in Afrikaans. Ek hoop om binne die volgende maand of so die Hulpstelsel (tans nog Engels) klaar vertaal te hê.

        Indien jy enige kommentaar het, is jy welkom om dit vir my te stuur.

        (vir diegene van julle wat Opera voorheen probeer het - die 30-dae beperking op die deelw
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.