Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

[rekenaarterme] [Fwd: [taalgesprek] Handtekening.]

Expand Messages
  • Samuel Murray
    Message 1 of 1 , Mar 3, 2000
    View Source
    • 0 Attachment
      Samuel Murray wrote:
      >
      > From: Samuel Murray <smurray@...>
      >
      > > Paul Eloff:
      >
      > > Dis
      > > amper 'n paradigma en moet die stempel van die skrywer dra; moet sê
      > > wie en wat hy is sonder om opskepperig te wees. Waarom dan nie sê wat
      > > ons bedoel nie? Gebruik "stempel"!
      >
      > Samuel:
      >
      > Ek sal dit aanstuur vir rekenaarterme@egroups.
      >
      > > Paul Eloff vervolg:
      >
      > > Wat vertaal moet
      > > word is die idee, nie die woord nie. Of hoe?
      >
      > Samuel:
      >
      > Absoluut. Ek het vergeet om by my vorige bydra by te voeg, dat die
      > skrywers van die laaste afrikaanse rekenaarwoordeboeke van die
      > veronderstelling uitgegaan het dat daar 'n stadium gaan kom (binne die
      > volgende paar jaar) waar afrikaanssprekendes nie meer rekenaars sal leer
      > ken in engels nie, maar in afrikaans. Dit beteken natuurlik dat, as
      > hulle 'n term teekom wat wel mooi terugvertaalbaar is, maar hulle nie
      > onmiddellik nie, sal dit nie so goed wees nie. Terugvertaalbaarheid is
      > slegs goed indien die gebruiker van die woord wel die engelse woord
      > reeds ken... maar deesdae koop afrikaanse mense rekenaars sonder dat
      > hulle eers enigeiets vooraf van rekenaars af weet (ek't gewerk hy 'n
      > helpdesk... ek weet :) ).
      >
      > Ek hou persoonlik nie van stempel nie, want hoewel dit werk per
      > analogie, is dit nie dadelik herkenbaar en omskryfbaar nie. Op
      > rekenaarterme@egroups het "handtekening" wel aftrek gekry, maar veral
      > ook "naamtekening". 'n Stempel klink vir my iets wat die poskantoor
      > opsit :)
      >
      > ------------------------------------------------------------------------
      > DON'T HATE YOUR RATE!
      > Get a NextCard Visa, in 30 seconds! Get rates as low as
      > 0.0% Intro or 9.9% Fixed APR and no hidden fees.
      > Apply NOW!
      > http://click.egroups.com/1/2120/1/_/525136/_/952002140/
      > ------------------------------------------------------------------------
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.