Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

[rekenaarterme] Re: (SvA) term: bug

Expand Messages
  • Samuel Murray
    Jawel :) luis vir bug is effens nuwer as gogga ... maar ek dink dieselfde besware teen gogga en vlooi kan teen luis ook gerig word. Besides, n
    Message 1 of 1 , Feb 3, 2000
    • 0 Attachment
      Jawel :)

      "luis" vir "bug" is effens nuwer as "gogga"... maar ek dink dieselfde
      besware teen "gogga" en "vlooi" kan teen "luis" ook gerig word. Besides, 'n
      luis is 'n ding wat doelbewus klou en jou bloed uitsuig... terwyl 'n gogga,
      byvoorbeeld, bloot 'n insekkie is... 'n vlooi kan dalk nog pla...

      Ek weet die woord "luis" vir informeel gebruik in die sin "posluis" vir
      iemand wat deelneem aan 'n e-poslys (mailling list). Daar is welwel nie
      bloedsuiery by betrokke nie, maar ja.

      Samuel


      > From: Telegraph Robot <telegraph@...>
      > To: <rgo_anas@...>
      > Sent: Monday, January 31, 2000 9:15 PM
      > Subject: [rekenaarterme] (SvA) Rekenaarterme bydrae

      > bug ( rekenaar ) --
      > luis

      > Robert se adres is robert.delbol@....
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.