Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

[rekenaarterme] Re: Term: port

Expand Messages
  • Prof NF Du Plooy OPV5-69
    Subject: [rekenaarterme] Term: port ... Is hierdie port nie eintlik oordrag nie? Of sluit oordrag nie die idee van aanpassing in nie? Niek
    Message 1 of 5 , Jan 14, 2000
    • 0 Attachment
      Subject: [rekenaarterme] Term: port

      > port <netwerke> <<s.nw>> poort [Netwerk konneksie in 'n TCP/IP
      > omgewing]
      >
      > port <programmering> <<ww.>> aanpassing [Aanpassing van bronkode wat op
      > een stelsel geskryf is om om 'n ander stelsel te werk]
      >
      Is hierdie port nie eintlik '"oordrag nie?" Of sluit oordrag nie die
      idee van aanpassing in nie?

      Niek

      =====================================================================
      Prof Niek du Plooy
      Department of Informatics Departement Informatika
      University of Pretoria Universiteit van Pretoria
      Pretoria, SOUTH AFRICA Pretoria, SUID-AFRIKA

      E-mail: nduplooy@...
      Tel: Int+ 27 12 420 3085
      FAX: Int+ 27 12 362 5287
    • Schalk Cronje
      ... Oordrag vs Aanpassing: Ek dink waar die veranderinge minimaal is, is aanpassing gepas en waar daar wel grootskaalse veranderinge moet wees, sal oordrag
      Message 2 of 5 , Jan 16, 2000
      • 0 Attachment
        Prof NF Du Plooy OPV5-69 wrote:
        >
        > Subject: [rekenaarterme] Term: port
        >
        > > port <netwerke> <<s.nw>> poort [Netwerk konneksie in 'n TCP/IP
        > > omgewing]
        > >
        > > port <programmering> <<ww.>> aanpassing [Aanpassing van bronkode wat op
        > > een stelsel geskryf is om om 'n ander stelsel te werk]
        > >

        > Is hierdie port nie eintlik '"oordrag nie?" Of sluit oordrag nie die
        > idee van aanpassing in nie?

        Oordrag vs Aanpassing: Ek dink waar die veranderinge minimaal is, is
        'aanpassing' gepas en waar daar wel grootskaalse veranderinge moet wees, sal
        'oordrag' meer geskik wees.

        --
        Schalk W. Cronje, : I am an avalanche expert.
        Ntaba Environmental Services cc : When you see me run try
        Cell: 083-279-7047 : and keep up.
        Fax: 083-8-279-7047 :
      • Samuel Murray
        ... From: Schalk Cronje ... op ... sal ... Snaaks... vir my is dit net mooi andersom. Dalk moet ons hierna kyk as n genus-spesie
        Message 3 of 5 , Jan 18, 2000
        • 0 Attachment
          ivm die e-pos:

          ----- Original Message -----
          From: Schalk Cronje <schalkc@...>

          > Prof NF Du Plooy OPV5-69 wrote:

          > > Subject: [rekenaarterme] Term: port

          > > > port <netwerke> <<s.nw>> poort [Netwerk konneksie in 'n TCP/IP
          > > > omgewing]

          > > > port <programmering> <<ww.>> aanpassing [Aanpassing van bronkode wat
          op
          > > > een stelsel geskryf is om om 'n ander stelsel te werk]

          > > Is hierdie port nie eintlik '"oordrag nie?" Of sluit oordrag nie die
          > > idee van aanpassing in nie?

          > Oordrag vs Aanpassing: Ek dink waar die veranderinge minimaal is, is
          > 'aanpassing' gepas en waar daar wel grootskaalse veranderinge moet wees,
          sal
          > 'oordrag' meer geskik wees.

          Snaaks... vir my is dit net mooi andersom. Dalk moet ons hierna kyk as 'n
          genus-spesie perbleem. Oordrag kan met of sonder aanpassing geskied.
          Aanpassing is dus 'n spesie van Oordrag. Ek dink nogsteeds in terme van dat
          "port" 'n verkorting van "transport" is... kan iemand my teorie in die kiem
          smoor? *koes*

          Samuel
        • Prof NF Du Plooy OPV5-69
          ... Skuus, jy is natuurlik reg. Ek het dit andersom bedoel Niek ===================================================================== Prof Niek du Plooy
          Message 4 of 5 , Jan 19, 2000
          • 0 Attachment
            >
            > > > > port <programmering> <<ww.>> aanpassing [Aanpassing van bronkode
            > > > > wat
            > op
            > > > > een stelsel geskryf is om om 'n ander stelsel te werk]
            >
            > > > Is hierdie port nie eintlik '"oordrag nie?" Of sluit oordrag nie die
            > > > idee van aanpassing in nie?
            >
            > > Oordrag vs Aanpassing: Ek dink waar die veranderinge minimaal is, is
            > > 'aanpassing' gepas en waar daar wel grootskaalse veranderinge moet wees,
            > sal
            > > 'oordrag' meer geskik wees.
            >
            > Snaaks... vir my is dit net mooi andersom. Dalk moet ons hierna kyk as 'n
            > genus-spesie perbleem. Oordrag kan met of sonder aanpassing geskied.
            > Aanpassing is dus 'n spesie van Oordrag. Ek dink nogsteeds in terme van
            > dat "port" 'n verkorting van "transport" is... kan iemand my teorie in
            > die kiem smoor? *koes*


            Skuus, jy is natuurlik reg. Ek het dit andersom bedoel

            Niek

            =====================================================================
            Prof Niek du Plooy
            Department of Informatics Departement Informatika
            University of Pretoria Universiteit van Pretoria
            Pretoria, SOUTH AFRICA Pretoria, SUID-AFRIKA

            E-mail: nduplooy@...
            Tel: Int+ 27 12 420 3085
            FAX: Int+ 27 12 362 5287
          Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.