Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: Leef die groep nog ...?

Expand Messages
  • Albert Cruywagen
    ... Goeie vraag! Dalk is ons twee net van die poslys afgehaal... ;-)
    Message 1 of 4 , May 29, 2008
    • 0 Attachment
      --- In rekenaarterme@yahoogroups.com, "e_gentle" <gentlegiant@...>
      wrote:
      > Sommer maar so bietjie gesit en Rekenaar skoonaak en gewonder of die
      > groep nog aan die gang is ...

      Goeie vraag! Dalk is ons twee net van die poslys afgehaal... ;-)
    • diepdink
      ... Ek het net gister by http://groups.google.com/group/rekenaarterme/ aangesluit. Daar het amper twee jaar terug n e-mail uitgegaan om te sê dat dit
      Message 2 of 4 , May 29, 2008
      • 0 Attachment
        > Sommer maar so bietjie gesit en Rekenaar skoonaak en gewonder of die
        > > groep nog aan die gang is ...

        Ek het net gister by http://groups.google.com/group/rekenaarterme/
        aangesluit. Daar het amper twee jaar terug 'n e-mail uitgegaan om te
        sê dat dit oorskuif soontoe. Niemand het meer die administrateur
        wagwoord vir die yahoo groep nie.
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.