Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: [rekenaarterme] Leef die groep nog ...?

Expand Messages
  • niek du plooy
    Wonder self Niek du Plooy ... From: e_gentle To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Wednesday, May 28, 2008 11:29 PM Subject: [rekenaarterme] Leef die groep
    Message 1 of 4 , May 29, 2008
    • 0 Attachment
      Wonder self



      Niek du Plooy


      ----- Original Message -----
      From: e_gentle
      To: rekenaarterme@yahoogroups.com
      Sent: Wednesday, May 28, 2008 11:29 PM
      Subject: [rekenaarterme] Leef die groep nog ...?


      Sommer maar so bietjie gesit en Rekenaar skoonaak en gewonder of die
      groep nog aan die gang is ...





      [Non-text portions of this message have been removed]
    • Albert Cruywagen
      ... Goeie vraag! Dalk is ons twee net van die poslys afgehaal... ;-)
      Message 2 of 4 , May 29, 2008
      • 0 Attachment
        --- In rekenaarterme@yahoogroups.com, "e_gentle" <gentlegiant@...>
        wrote:
        > Sommer maar so bietjie gesit en Rekenaar skoonaak en gewonder of die
        > groep nog aan die gang is ...

        Goeie vraag! Dalk is ons twee net van die poslys afgehaal... ;-)
      • diepdink
        ... Ek het net gister by http://groups.google.com/group/rekenaarterme/ aangesluit. Daar het amper twee jaar terug n e-mail uitgegaan om te sê dat dit
        Message 3 of 4 , May 29, 2008
        • 0 Attachment
          > Sommer maar so bietjie gesit en Rekenaar skoonaak en gewonder of die
          > > groep nog aan die gang is ...

          Ek het net gister by http://groups.google.com/group/rekenaarterme/
          aangesluit. Daar het amper twee jaar terug 'n e-mail uitgegaan om te
          sê dat dit oorskuif soontoe. Niemand het meer die administrateur
          wagwoord vir die yahoo groep nie.
        Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.