Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

ADMIN: Verskuiwing na Googlegroups

Expand Messages
  • lacialaciax
    Hallo almal Nie een van die twee moderators van hierdie poslys het meer toegang tot die poslys se bestuursfunksies nie. Die poslys kan bly voortbestaan, maar
    Message 1 of 1 , Aug 16 9:12 AM
    • 0 Attachment
      Hallo almal

      Nie een van die twee moderators van hierdie poslys het meer toegang
      tot die poslys se bestuursfunksies nie. Die poslys kan bly
      voortbestaan, maar slegs deur middel van selfbestuur :-). Om dié rede
      het ons gedink dat ons die poslys wil verskuif na 'n nuwe bediener,
      synde Googlegroups. Ons hoop almal van julle sal by die nuwe poslys
      aansluit. Ongelukkig het ek nie eens meer toegang tot julle e-
      posadresse nie, anders sou ek julle almal ge-invite het.

      Die nuwe poslys is by:
      http://groups.google.com/group/rekenaarterme/
      Sluit aan deur 'n leë e-pos te stuur aan rekenaarterme-
      subscribe@...

      Een voordeel van die Googlegroup is dat alle boodskappe met Google
      deursoek kan word. Googlegroups het ook 'n bykomende digest-funksie
      wat Yahoogroups nie het nie. Yahoogroups het 'n paar ekstra funksies
      wat ons nooit juis gebruik het nie.

      Ek hoop almal sal by die nuwe lys aansluit.
      Groete
      Samuel Murray
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.