Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Re: [rekenaarterme] Re: "Custom software"?

Expand Messages
  • Roland Giesler
    ... Stop is n werkwoord in Afrikaans, nie waar nie? Dus kan die engelse stopping services (byvoorbeeld) in afrikaans stop dienste wees. Customise =
    Message 1 of 4 , Jul 31, 2006
      On Fri, 2006-07-28 at 13:13 +0000, diepdink wrote:
      > Vir custom het ek doelgemaakte. Doelgeskikte sagteware klink egter
      > beter.
      >
      > Kan iemand op die selfde noot help met "Stopping". Besig om te stop?
      Stop is 'n werkwoord in Afrikaans, nie waar nie? Dus kan die engelse
      "stopping services" (byvoorbeeld) in afrikaans "stop dienste" wees.

      Customise = Kastimaais ;) Kastim sagteware.

      ... eintlik net 'n grappie!

      Roland
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.