Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Ek is weg... vir 'n rukkie

Expand Messages
  • Samuel Murray
    Goeie dag almal Ek kry die afgelope ruk verskeie spam-posse wat so gestruktureer is dat dit my toegang tot my posbus heeltemaal ontsê (dan moet ek met Telnet
    Message 1 of 1 , Jul 7, 2006
      Goeie dag almal

      Ek kry die afgelope ruk verskeie spam-posse wat so gestruktureer is dat
      dit my toegang tot my posbus heeltemaal ontsê (dan moet ek met Telnet
      die posse uitsoek en een vir een skrap). Die afgelope 4 dae kon ek byna
      geen werk gedoen kry nie vanweë dié spam. So kan dit nie aangaan nie.
      Ek kan egter nie my moderatorskap se funksies wysig sodat ek nie die
      spam ontvang nie. Daarom het ek besluit om van Rekenaarterme te
      unsubscribe tot tyd en wyl die eienaar (Jean) my op my alternatiewe
      adres weer kan aanteken en hopelik ook moderator maak.

      Groete
      Samuel
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.