Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: Wat is Boot?

Expand Messages
  • Chavoux Luyt
    Hallo ... Ek hou van bons en selfbons... ek weet nie hoe vinnig dit sal aanklank vind by die algemene gebruiker nie. Die Afrikaans wat ek die meeste hoor in
    Message 1 of 28 , May 18, 2006
    • 0 Attachment
      Hallo

      > From: "Roland Giesler" roland@...
      > Gert Cuppens wrote:
      > > Het Nederlands spreekt van een bladeraar, omdat je door de
      > > webpagina's op het internet bladert.
      >
      > Dis nogal oulik. Ek hou van die gedagte om 'n browser in afrikaans 'n
      > blaaier te noem. Of Webblaaier. Dit is immer 'n webblad wat daarmee gelees
      > word.
      >
      > Ek het geen kommentaar gekry op my voorstel dat "boot" in afrikaans
      > "selfbons" word nie. En reboot, dan "bons" nie. Beteken dit dat julle
      > daaraan byt?
      Ek hou van bons en selfbons... ek weet nie hoe vinnig dit sal aanklank
      vind by die algemene gebruiker nie. Die "Afrikaans" wat ek die meeste
      hoor in die omgang is "opstart" (vir selfbons) ;-) .

      Groete
      Chavoux
    • Roland Giesler
      ... Ja, hier ook :) Maar ek dink mense gebruik opstart vir engelse I m just quickly going to startup my computer and will call you back after that... Maar ek
      Message 2 of 28 , May 18, 2006
      • 0 Attachment
        Chavoux Luyt wrote:
        > Ek hou van bons en selfbons... ek weet nie hoe vinnig dit sal
        > aanklank vind by die algemene gebruiker nie. Die "Afrikaans" wat ek
        > die meeste hoor in die omgang is "opstart" (vir selfbons) ;-) .

        Ja, hier ook :) Maar ek dink mense gebruik opstart vir engelse "I'm just
        quickly going to startup my computer and will call you back after that..."
        Maar ek hoor nie mense sê "Heropstart gou jou rekenaar en kyk om die
        probleem dan weggaan." Dis hier waar "Bons gou jou rekenaar en kyk of dit
        dan werk" lekker kan werk.

        Roland
      • Hendrik Visage
        ... vir reboot sal ek eerder hop voorstel, want bons klink teveel na bounce soos in by kroeg... (Nou dat ek daaraan dink, ek smyt gereeld Windows uit so
        Message 3 of 28 , May 18, 2006
        • 0 Attachment
          On 5/18/06, Roland Giesler <roland@...> wrote:
          >
          >
          >
          > Chavoux Luyt wrote:
          > > Ek hou van bons en selfbons... ek weet nie hoe vinnig dit sal
          > > aanklank vind by die algemene gebruiker nie. Die "Afrikaans" wat ek
          > > die meeste hoor in die omgang is "opstart" (vir selfbons) ;-) .
          >
          >
          > Ja, hier ook :) Maar ek dink mense gebruik opstart vir engelse "I'm just
          > quickly going to startup my computer and will call you back after that..."
          > Maar ek hoor nie mense sê "Heropstart gou jou rekenaar en kyk om die
          > probleem dan weggaan." Dis hier waar "Bons gou jou rekenaar en kyk of dit
          > dan werk" lekker kan werk.

          vir "reboot" sal ek eerder hop voorstel, want bons klink teveel na
          "bounce" soos in by kroeg...
          (Nou dat ek daaraan dink, ek smyt gereeld Windows uit so dit mag dalk
          nie 'n slegte woord wees nie... haal tong uit kies nout Hendrik)

          Wakker maak is vir my meer beskrywend aan "startup"/"boot"... en dan
          is daar sus asseblief
          die rekenaar vir "shutdown" en maak dood/sit af vir "poweroff".

          --
          Hendrik Visage
        • Cor Scheepers (GMail)
          ... Hallo Samuel, My 1980 Rekenaarwetenskap-(Universiteits)handboeke is ook te diep weggepak. Enkele (Google-hulp) bronne van hierdie proses is:
          Message 4 of 28 , May 22, 2006
          • 0 Attachment
            At 16/05/2006 19:58, you wrote:

            >Roland Giesler wrote:
            >
            > > Presies. 'Boot' kom van 'bootstrap' wat die instel van skakelaars voor
            > > aanskakeling van kragtoevoer behels het.
            >
            >Dis die eerste keer dat ek dié verduideliking teëkom. Het jy dalk 'n
            >verwysing of 'n URL daarvoor?
            >
            >Samuel

            Hallo Samuel,

            My 1980 Rekenaarwetenskap-(Universiteits)handboeke is ook te diep weggepak.


            Enkele (Google-hulp) bronne van hierdie proses is:

            ~~~~~~~~~~~~~~~~
            BOOTstraps-how was first computer started ?

            http://web.freepint.com/forum/bar/read.php?f=&i=13145&t=13145&v=f&PHPSESSID=750d5c05944f4dee906782868afd7eed

            Kyk veral na die inskrywing deur:
            Author: Chris
            Date: Friday, 5th Oct 2001 11:26

            ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
            CREATIVE COMPUTING VOL. 10, NO. 11 / NOVEMBER 1984 / PAGE 108

            1975: ancient history. (Reminiscence - technology and hardware) Robert Marsh.

            http://www.atarimagazines.com/creative/v10n11/108_1975_ancient_history.php

            ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
            The Columbia-Princeton Electronic Music Center

            http://www.columbia.edu/acis/history/cpemc.html

            <klein deeltjie hier aangehaal>

            "However, the Data General had one little quirk.
            When it was powered off (which happened
            sometimes), we often had to boot-strap it back
            into operation by manually keying in a small
            program using the many toggle switches on the front panel -- a real pain.

            Bootstrapping minicomputers from their console
            switches was standard procedure through the
            mid-1970s. You literally had to load 16-bit
            binary words -- the instructions of the bootstrap
            program -- one bit at a time ("touch typists"
            could do three at a time in octal) into the
            switch register, deposit them in successive
            memory locations, and then load the starting
            address of the program into the program counter, then press "start". -ed. "

            ~~~~~~~~~~~~~~~~~
            Groete
            Cor


            --
            No virus found in this outgoing message.
            Checked by AVG Anti-Virus.
            Version: 7.1.392 / Virus Database: 268.6.1/344 - Release Date: 19/05/2006
          • Edward Gentle
            boot ((v)) selflaai [dg2 herbegin, weer begin. gwb skoenriem.] bootloader herlaaiprogram, selflaaiprogram, selflaaier bootstrap loader (boot) selflaaier [dg2.
            Message 5 of 28 , May 22, 2006
            • 0 Attachment
              boot

              ((v)) selflaai [dg2 herbegin, weer begin. gwb skoenriem.]

              bootloader

              herlaaiprogram, selflaaiprogram, selflaaier

              bootstrap loader (boot)

              selflaaier [dg2. gwb.]

              op die site :
              http://www.nb.co.za/Pharos/Skryfafrikaans/saArticleDisplay.asp?iCategory_id=73

              Edward Gentle
              0834815289
              (Moderated) Limpopo e-mail group : limpopo@...
              Limpop CAT/IT website : http://limpopo.100webcustomers.com

              The information in this e-mail is confidential and is intended solely for
              the addressee. Access to this e-mail by anyone else is unauthorised. If you
              are not the intended recipient, any disclosure, copying, distribution or any
              action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be
              unlawful. Whilst all reasonable steps are taken to ensure the accuracy and
              integrity of information and data transmitted electronically and to preserve
              the confidentiality thereof, no liability or responsibility whatsoever is
              accepted if information or data is, for whatever reason, corrupted or does
              not reach its intended destination.

              ----- Original Message -----
              From: "Cor Scheepers (GMail)" <cor.scheepers@...>
              To: <rekenaarterme@yahoogroups.com>
              Sent: Monday, May 22, 2006 7:15 PM
              Subject: Re: [rekenaarterme] Wat is Boot? (Bronne oor skakelaars)


              At 16/05/2006 19:58, you wrote:

              >Roland Giesler wrote:
              >
              > > Presies. 'Boot' kom van 'bootstrap' wat die instel van skakelaars voor
              > > aanskakeling van kragtoevoer behels het.
              >
              >Dis die eerste keer dat ek dié verduideliking teëkom. Het jy dalk 'n
              >verwysing of 'n URL daarvoor?
              >
              >Samuel

              Hallo Samuel,

              My 1980 Rekenaarwetenskap-(Universiteits)handboeke is ook te diep weggepak.


              Enkele (Google-hulp) bronne van hierdie proses is:

              ~~~~~~~~~~~~~~~~
              BOOTstraps-how was first computer started ?

              http://web.freepint.com/forum/bar/read.php?f=&i=13145&t=13145&v=f&PHPSESSID=750d5c05944f4dee906782868afd7eed

              Kyk veral na die inskrywing deur:
              Author: Chris
              Date: Friday, 5th Oct 2001 11:26

              ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
              CREATIVE COMPUTING VOL. 10, NO. 11 / NOVEMBER 1984 / PAGE 108

              1975: ancient history. (Reminiscence - technology and hardware) Robert
              Marsh.

              http://www.atarimagazines.com/creative/v10n11/108_1975_ancient_history.php

              ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
              The Columbia-Princeton Electronic Music Center

              http://www.columbia.edu/acis/history/cpemc.html

              <klein deeltjie hier aangehaal>

              "However, the Data General had one little quirk.
              When it was powered off (which happened
              sometimes), we often had to boot-strap it back
              into operation by manually keying in a small
              program using the many toggle switches on the front panel -- a real pain.

              Bootstrapping minicomputers from their console
              switches was standard procedure through the
              mid-1970s. You literally had to load 16-bit
              binary words -- the instructions of the bootstrap
              program -- one bit at a time ("touch typists"
              could do three at a time in octal) into the
              switch register, deposit them in successive
              memory locations, and then load the starting
              address of the program into the program counter, then press "start". -ed. "

              ~~~~~~~~~~~~~~~~~
              Groete
              Cor


              --
              No virus found in this outgoing message.
              Checked by AVG Anti-Virus.
              Version: 7.1.392 / Virus Database: 268.6.1/344 - Release Date: 19/05/2006




              Termlysgesprek - Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme (WAITT)
              Aanteken: leë e-pos aan rekenaarterme-subscribe@yahoogroups.com
              Afteken: leë e-pos aan rekenaarterme-unsubscribe@yahoogroups.com
              Yahoo! Groups Links
            • Samuel Murray
              ... Sou jy sê dié inskrywing is meer gesaghebbend omdat dit op Pharos se webwerf gepubliseer is, Edward, of hoekom haal jy uit daardie woordelys aan? Ek is
              Message 6 of 28 , May 22, 2006
              • 0 Attachment
                Edward Gentle wrote:

                > boot
                >
                > ((v)) selflaai [dg2 herbegin, weer begin. gwb skoenriem.]

                > op die site :
                > http://www.nb.co.za/Pharos/Skryfafrikaans/saArticleDisplay.asp?iCategory_id=73

                Sou jy sê dié inskrywing is meer gesaghebbend omdat dit op Pharos se
                webwerf gepubliseer is, Edward, of hoekom haal jy uit daardie woordelys
                aan? Ek is nie sarkasties nie... ek vra met 'n rede.

                Samuel
              • Roland Giesler
                ... http://www.nb.co.za/Pharos/Skryfafrikaans/saArticleDisplay.asp?iCategory_id= 73 ... Ek gebruik die lys, en verwys gereeld daarna, maar die woorde vir boot
                Message 7 of 28 , May 23, 2006
                • 0 Attachment
                  Edward Gentle wrote:
                  > boot
                  >
                  > ((v)) selflaai [dg2 herbegin, weer begin. gwb skoenriem.]
                  >
                  > bootloader
                  >
                  > herlaaiprogram, selflaaiprogram, selflaaier
                  >
                  > bootstrap loader (boot)
                  >
                  > selflaaier [dg2. gwb.]
                  >
                  > op die site :
                  >
                  http://www.nb.co.za/Pharos/Skryfafrikaans/saArticleDisplay.asp?iCategory_id=
                  73
                  >

                  Ek gebruik die lys, en verwys gereeld daarna, maar die woorde vir boot het
                  ek gevoel werk nie. Vandaar hierdie draad...

                  Roland
                • Edward Gentle
                  waarom die wiel herontwerp .... daar is sites wat verwys na bootstraps ... as die oorsprong vir die woord boot ... dit is afkomstig van stewels en die proses
                  Message 8 of 28 , May 23, 2006
                  • 0 Attachment
                    waarom die wiel herontwerp ....

                    daar is "sites" wat verwys na bootstraps ... as die oorsprong vir die woord
                    boot ...
                    dit is afkomstig van stewels en die proses van jou stewels opterek ...

                    so op die stadium voel ek die woord word reeds erken as selflaaier..

                    die basiese konsep is dit is 'n klein "programmetjie" in die bios/cmos wat
                    gaan soek na die bedryf stelsel sodat die rekenaar kan "opstart"
                    Selflaai is eintlik ook verkeerd maar om een enkele afrikaanse woord te kry
                    is moelik ....

                    in afrikaans het on sê goed soos - sokkies optrek ...
                    sou ek vir iemand sê - stewel/sokkie jou rekenaar sal die persoon dalk dink
                    hy kan hom so liggies met die voet bykom :)

                    Ek voel mens gaan vêr soek na een enkele woord wat sal werk ...


                    Edward Gentle
                    0834815289
                    (Moderated) Limpopo e-mail group : limpopo@...
                    Limpop CAT/IT website : http://limpopo.100webcustomers.com

                    The information in this e-mail is confidential and is intended solely for
                    the addressee. Access to this e-mail by anyone else is unauthorised. If you
                    are not the intended recipient, any disclosure, copying, distribution or any
                    action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be
                    unlawful. Whilst all reasonable steps are taken to ensure the accuracy and
                    integrity of information and data transmitted electronically and to preserve
                    the confidentiality thereof, no liability or responsibility whatsoever is
                    accepted if information or data is, for whatever reason, corrupted or does
                    not reach its intended destination.

                    ----- Original Message -----
                    From: "Samuel Murray" <leuce@...>
                    To: <rekenaarterme@yahoogroups.com>
                    Sent: Tuesday, May 23, 2006 8:17 AM
                    Subject: Re: [rekenaarterme] Wat is Boot? (Bronne oor skakelaars)


                    > Edward Gentle wrote:
                    >
                    >> boot
                    >>
                    >> ((v)) selflaai [dg2 herbegin, weer begin. gwb skoenriem.]
                    >
                    >> op die site :
                    >> http://www.nb.co.za/Pharos/Skryfafrikaans/saArticleDisplay.asp?iCategory_id=73
                    >
                    > Sou jy sê dié inskrywing is meer gesaghebbend omdat dit op Pharos se
                    > webwerf gepubliseer is, Edward, of hoekom haal jy uit daardie woordelys
                    > aan? Ek is nie sarkasties nie... ek vra met 'n rede.
                    >
                    > Samuel
                    >
                    >
                    >
                    > Termlysgesprek - Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme (WAITT)
                    > Aanteken: leë e-pos aan rekenaarterme-subscribe@yahoogroups.com
                    > Afteken: leë e-pos aan rekenaarterme-unsubscribe@yahoogroups.com
                    > Yahoo! Groups Links
                    >
                    >
                    >
                    >
                    >
                    >
                    >
                    >
                  • Roland Giesler
                    ... Want hy skree en wikkel en val uitmekaar oor sy lompheid. :) ... So wat ’n selfloader in engels dan? Dis iets heeltemal anders as ’n bootloader. Dit
                    Message 9 of 28 , May 24, 2006
                    • 0 Attachment
                      Edward Gentle wrote:
                      > waarom die wiel herontwerp ....
                      Want hy skree en wikkel en val uitmekaar oor sy lompheid. :)

                      > daar is "sites" wat verwys na bootstraps ... as die oorsprong vir die
                      > woord boot ...
                      > dit is afkomstig van stewels en die proses van jou stewels opterek ...
                      >
                      > so op die stadium voel ek die woord word reeds erken as selflaaier..
                      So wat ’n selfloader in engels dan? Dis iets heeltemal anders as ’n
                      bootloader. Dit werk nie en omtrend niemand gebruik dit nie.

                      > die basiese konsep is dit is 'n klein "programmetjie" in die
                      > bios/cmos wat gaan soek na die bedryf stelsel sodat die rekenaar kan
                      > "opstart"
                      > Selflaai is eintlik ook verkeerd maar om een enkele afrikaanse woord
                      > te kry is moelik ....
                      >
                      > in afrikaans het on sê goed soos - sokkies optrek ...
                      > sou ek vir iemand sê - stewel/sokkie jou rekenaar sal die persoon
                      > dalk dink hy kan hom so liggies met die voet bykom :)
                      Ek het die volgende gevind oor die oorsprong van "bootstrap loader":

                      http://www.worldwidewords.org/qa/qa-boo2.htm
                      <quote>
                      A bootstrap is not a bootlace, by the way, but a pair of loops inside the
                      top of a heavy riding boot, something to pull on to get the foot past that
                      awkward bend at the ankle.
                      </quote>

                      En verder hierdie interessante deel:
                      <quote>
                      Since many computer pioneers were avid science-fiction readers, the
                      immediate stimulus may have been a well-known and cleverly crafted Robert
                      Heinlein time-travel short story of 1941 called By His Bootstraps.
                      (http://www.xs4all.nl/~pot/scifi/byhisbootstraps.pdf)
                      </quote>

                      > Ek voel mens gaan vêr soek na een enkele woord wat sal werk ...
                      Ek wil dit dan omswaai: Hoekom werk bons nie vir jou nie? Daar is ander
                      wat, soos ek, voel dit werk goed.

                      Groete

                      Roland
                    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.