Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Re: Edward se soekprogram (was webhosting)

Expand Messages
  • Samuel Murray
    From: Edward Gentle (gentlegiant@webmail.co.za) Date: 2005/6/11 8:24:26p ... Hy werk lekker op my W2000P SP4-masjien. n Mens moet blykbaar MDAC geïnstalleer
    Message 1 of 2 , Jun 13, 2005
      From: Edward Gentle (gentlegiant@...)
      Date: 2005/6/11 8:24:26p

      > Ek het so lawwe delphi program geskryf wat mens kan gebruik vir 'n
      > Gebruikers koppelvlak ....

      Hy werk lekker op my W2000P SP4-masjien. 'n Mens moet blykbaar MDAC geïnstalleer hê om dit te gebruik. Hy sorteer woorde alfabeties volgens Engels én volgens Afrikaans afhangende van jou keuse, en jy kan in albei tale soek. Jy kan net van die begin van 'n woord af soek, maar dis al klaar baie vordering teenoor *niks*. 'n Mens kan ook woorde redigeer en woorde uit die databasis skrap. Die huidige weergawe werk met die voorlopige rekenaarwoordelys wat nog nie die finale weergawe is nie.

      Groete
      Samuel
    • Edward Gentle
      Ek het die program op win 98 en office 2000 masjien ook getoets sonder enige problem ... Die pc het nie Delphi of enige iets snaaks op nie ... Wonder of dit
      Message 2 of 2 , Jun 13, 2005
        Ek het die program op win 98 en office 2000 masjien ook getoets sonder enige
        problem ...
        Die pc het nie Delphi of enige iets snaaks op nie ...
        Wonder of dit nie met Microsoft se DB gedeelte in Word dalk iets in gemeen
        het nie ???
        Sal graag wil hoor of daar ander mense is wat probleme ondervind om dit te
        run ....



        ----- Original Message -----
        From: "Samuel Murray" <leuce@...>
        To: <rekenaarterme@yahoogroups.com>
        Sent: Monday, June 13, 2005 7:39 PM
        Subject: [rekenaarterme] Re: Edward se soekprogram (was webhosting)


        From: Edward Gentle (gentlegiant@...)
        Date: 2005/6/11 8:24:26p

        > Ek het so lawwe delphi program geskryf wat mens kan gebruik vir 'n
        > Gebruikers koppelvlak ....

        Hy werk lekker op my W2000P SP4-masjien. 'n Mens moet blykbaar MDAC
        geïnstalleer hê om dit te gebruik. Hy sorteer woorde alfabeties volgens
        Engels én volgens Afrikaans afhangende van jou keuse, en jy kan in albei
        tale soek. Jy kan net van die begin van 'n woord af soek, maar dis al klaar
        baie vordering teenoor *niks*. 'n Mens kan ook woorde redigeer en woorde
        uit die databasis skrap. Die huidige weergawe werk met die voorlopige
        rekenaarwoordelys wat nog nie die finale weergawe is nie.

        Groete
        Samuel





        Termlysgesprek - Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme (WAITT)
        Aanteken: leë e-pos aan rekenaarterme-subscribe@yahoogroups.com
        Afteken: leë e-pos aan rekenaarterme-unsubscribe@yahoogroups.com
        Yahoo! Groups Links
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.