Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

CHAT: IT-termlys halfpad klaar

Expand Messages
  • Samuel Murray
    [kruispos: rekenaarterme, zalang, taalgesprek] Hallo almal Die IT-termlys is halfpad klaar. Met ander woorde, dit is 90% voltooi maar dis nog nie n finale
    Message 1 of 1 , May 3, 2005
    • 0 Attachment
      [kruispos: rekenaarterme, zalang, taalgesprek]

      Hallo almal

      Die IT-termlys is halfpad klaar. Met ander woorde, dit is 90% voltooi maar dis nog nie 'n finale keer nagelees nie. :-))

      Dit is 200 kb groot, gezip, en enige iemand kan my privaat e-pos vir 'n voorlopige afskrif daarvan.

      'n Mens moet 'n soekprogram ook hê, en ek beveel Wilbur aan (vir Windows). Die Linux-ous kan mos maar grep. Die voorlopige lys kort net letters A, Q en R (want ek wag nog daarvoor van medewerkers af).

      Die voorlopige lys is nie vir publieke verspreiding nie... verwys asseblief mense direk na my toe.

      Groete
      Samuel
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.