Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Firefox 5-minuut uitdaging

Expand Messages
  • Charl van Niekerk
    Ek stuur hierdie aan Translate en aan Rekenaarterme; verskonings aan die mense wat aan beide groepe behoort en hierdie e-pos twee keer ontvang. Ek het sopas
    Message 1 of 1 , Dec 28, 2004
    • 0 Attachment
      Ek stuur hierdie aan Translate en aan Rekenaarterme; verskonings aan die
      mense wat aan beide groepe behoort en hierdie e-pos twee keer ontvang.

      Ek het sopas die "Firefox 5 Minute Challenge" na Afrikaans vertaal. Die
      oorspronklike Engelse weergawe is hier te vind:

      http://george.co.za/temp/charlv/5min/challenge.en.html

      En die vertaalde Afrikaanse weergawe is hier:

      http://george.co.za/temp/charlv/5min/challenge.af.html

      Die prente op die blad is tans nog die Engelse weergawes (die 'alt' teks
      is wel vertaal). Daar is ook nog 'n paar probleme met die stylblad
      (opspring-skrapper wat te laag is), maar aangesien dit globaal is sal
      dit 'n bietjie moeiliker wees om uit te sorteer. Ons kyk nog tans hoe
      ons die probleem gaan oplos.

      In elk geval, wat die vertaling betref, kommentaar welkom. :-)

      Groete
      Charl
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.