Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: [rekenaarterme] PHPBB in Afrikaans

Expand Messages
  • Charl van Niekerk
    ... Lyk goed! phpBB is n goeie keuse vir vertaling; dit word baie wydliks gebruik. Ek sal nog in die toekoms na Mambo wil kyk. Groete Charl -- Charl van
    Message 1 of 3 , Dec 6, 2004
    • 0 Attachment
      > Toetsbestuur indien julle lus het my vertaling (wat 'n work in progress is)
      > van PHPBB by:
      > http://www.vertaal.org/praat/
      > Kommentaar welkom, maar ek besef julle is almal besig :-))

      Lyk goed! phpBB is 'n goeie keuse vir vertaling; dit word baie wydliks
      gebruik. Ek sal nog in die toekoms na Mambo wil kyk.

      Groete
      Charl

      --
      Charl van Niekerk
      E-Mail: charlvn@...
      Website: http://purl.org/NET/charlvn
      Jabber: charlvn@...
      MSN: charlvn@...
    • Samuel Murray
      ... Ek twyfel egter of ek dit gaan voltooi, want om te kwalifiseer vir opname in die amptelike distro, moet *al* die lêers vertaal wees (insluitend die FAQ en
      Message 2 of 3 , Dec 6, 2004
      • 0 Attachment
        Charl van Niekerk skryf om 10:01 AM op 06/12/2004:

        > Samuel skryf:

        > > Toetsbestuur indien julle lus het my vertaling (wat 'n work in
        > > progress is) van PHPBB by: http://www.vertaal.org/praat/

        > Lyk goed! phpBB is 'n goeie keuse vir vertaling; dit word baie wydliks
        > gebruik. Ek sal nog in die toekoms na Mambo wil kyk.

        Ek twyfel egter of ek dit gaan voltooi, want om te kwalifiseer vir opname in die amptelike distro, moet *al* die l�ers vertaal wees (insluitend die FAQ en die BBCode-gids, want nogal baie teks is). Die gebruiker-GUI is egter klaar vertaal en ek kan dit dus gebruik as TU-bron vir YaBB wat volgende is.

        Samuel
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.