Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: [rekenaarterme] PHP-Nuke in Afrikaans

Expand Messages
  • Samuel Murray
    ... Ek hoop jy sit reg vir kommentaar, ou maat, want dit gaan kom :-) Laat ek dit net eers gou aflaai... Waar kan ek die oorspronklike Engelse stringe kry om
    Message 1 of 3 , Feb 2, 2004
    • 0 Attachment
      Andries Petrus \(Riaan\) Burger skryf om 03:06 op 31/01/2004:

      > Ek het dit nodig gehaat om PHP-Nuke na Afrikaans te vertaal en is so te sê
      > klaar... die publieke beta is nou beskikbaar om af te laai vanaf
      > http://www.phpnuke.co.za Ek hoop dit is van ut vir somige van julle, laat
      > weet maar as ek kan help erens.

      Ek hoop jy sit reg vir kommentaar, ou maat, want dit gaan kom :-) Laat ek dit net eers gou aflaai...

      Waar kan ek die oorspronklike Engelse stringe kry om te kan vergelyk? Waar laai 'n mens die Engels af? Of laai 'n mens bloot die jongste weergawe van PHPNuke af en daar sit al die stringe klaar?
    • Andries Petrus (Riaan) Burger
      Hey Samuel, Ek is seker ja! Kommentaar is baie welkom en ek waardeer rerig die hulp. Ek is nie n taalkundige nie, maar het soveel moontlik raad probeer volg:
      Message 2 of 3 , Feb 2, 2004
      • 0 Attachment
        Hey Samuel,

        Ek is seker ja! Kommentaar is baie welkom en ek waardeer rerig die hulp. Ek
        is nie 'n taalkundige nie, maar het soveel moontlik raad probeer volg: soos
        om nie in kieslysitems ens. ekle woord met 'n hoofletter te begin nie. Die
        nuutste PHP-Nuke kan hier afgelaai word:

        http://phpnuke.org/modules.php?name=Downloads&d_op=viewdownload&cid=1

        Soos jy sal sien is die Engelse terme nie rerig goed taalkundig versorg nie:
        dinge soos "You're administrator" ;-) maar my spelling en gramatika laat ook
        veel te wens.

        Wanneer jy PHP-Nuke afgelaai het sal jy die taal lêers op verkeie plekke in
        die gidsstruktuur kry. Die eerste plek is in html\languages. Dan ook in
        \html\modules\ELKE MODULE SE NAAM\languages.

        Een laaste ding, is daar 'n webwerf vir WAITT behalwe vir die Yahoo groep?
        En 'n logo? Ek sal graag 'n skakel in die krediet blok wil plaas.

        Hopelik sal ek vandag ook die weer, zaKalahari, Content en Functions
        modules klaar toets en byvoeg op die webwerf.

        Cheers,
        Riaan

        ----- Original Message -----
        From: "Samuel Murray" <leuce@...>
        To: <rekenaarterme@yahoogroups.com>
        Sent: Monday, February 02, 2004 10:03 AM
        Subject: Re: [rekenaarterme] PHP-Nuke in Afrikaans



        Andries Petrus \(Riaan\) Burger skryf om 03:06 op 31/01/2004:

        > Ek het dit nodig gehaat om PHP-Nuke na Afrikaans te vertaal en is so te sê
        > klaar... die publieke beta is nou beskikbaar om af te laai vanaf
        > http://www.phpnuke.co.za Ek hoop dit is van ut vir somige van julle, laat
        > weet maar as ek kan help erens.

        Ek hoop jy sit reg vir kommentaar, ou maat, want dit gaan kom :-) Laat ek
        dit net eers gou aflaai...

        Waar kan ek die oorspronklike Engelse stringe kry om te kan vergelyk? Waar
        laai 'n mens die Engels af? Of laai 'n mens bloot die jongste weergawe van
        PHPNuke af en daar sit al die stringe klaar?



        Termlysgesprek - Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme (WAITT)
        Aanteken: leë e-pos aan rekenaarterme-subscribe@yahoogroups.com
        Afteken: leë e-pos aan rekenaarterme-unsubscribe@yahoogroups.com

        Yahoo! Groups Links

        To visit your group on the web, go to:
        http://groups.yahoo.com/group/rekenaarterme/

        To unsubscribe from this group, send an email to:
        rekenaarterme-unsubscribe@yahoogroups.com

        Your use of Yahoo! Groups is subject to:
        http://docs.yahoo.com/info/terms/
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.