Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: AF.org.za

Expand Messages
  • zookeeper227
    ... Ek weet self nie, maar hier is vir jou die tegniese kontak vir die domain: AF_1039443159_ORGZA (af.org.za) Technical Contact: Schalk Cronje
    Message 1 of 4 , Nov 20, 2003
    • 0 Attachment
      --- In rekenaarterme@yahoogroups.com, "Samuel Murray" <leuce@f...>
      wrote:
      > Samuel:
      > Weet enige iemand wat met Af.org.za gebeur het of aan 't gebeur is?


      Ek weet self nie, maar hier is vir jou die tegniese kontak vir die
      domain:

      AF_1039443159_ORGZA (af.org.za)

      Technical Contact:
      Schalk Cronje <schalkc@...>


      Ek hoop dit help :)
    • schalk_cronje@nai.com
      Well ja. Die oorspronlklike bediener wat ek ek dit opgeloop het, het iemand amper n jaar terug verwyder onder om my daarvan ter verwittig. Ek het na groot
      Message 2 of 4 , Nov 21, 2003
      • 0 Attachment
        Well ja. Die oorspronlklike bediener wat ek ek dit opgeloop het, het iemand amper 'n jaar terug verwyder onder om my daarvan ter verwittig. Ek het na groot moeite die data wat daarop was, omtrent twee maande terug bekom. Tot dusver het ek nog nie kans gehad om dit elders op te stel nie. (Werk en MBA kom ietwat in die pad).
      • Samuel Murray
        ... Schalk! Ek is bly om te sien jy leef darem nog :-).
        Message 3 of 4 , Nov 21, 2003
        • 0 Attachment
          schalk_cronje@... skryf om 02:58 op 21/11/2003:

          > Well ja. Die oorspronlklike bediener wat ek ek dit opgeloop het, het
          > iemand amper 'n jaar terug verwyder onder om my daarvan ter verwittig. Ek
          > het na groot moeite die data wat daarop was, omtrent twee maande terug
          > bekom. Tot dusver het ek nog nie kans gehad om dit elders op te stel nie.
          > (Werk en MBA kom ietwat in die pad).

          Schalk! Ek is bly om te sien jy leef darem nog :-).
        Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.