Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

TERM: omval

Expand Messages
  • Samuel Murray
    Samuel: Ek het n navraag oor die term crash wat die woordelys met omval vertaal. Cluver en Coetzee vertaal dit met staak , maar ek vermoed C&C se
    Message 1 of 1 , May 12 12:15 AM
    • 0 Attachment
      TERM: omval

      Samuel:
      Ek het 'n navraag oor die term "crash" wat die woordelys met "omval" vertaal.  Cluver en Coetzee vertaal dit met "staak", maar ek vermoed C&C se vertaling is op programme van toepassing en nie op bedryfstelsels of apparatuur nie.  Waar kom die Afrikaanse woord vandaan?  Is dit algemeen bekend?



      **********************************************************************
      Please click http://www.naspers.com/email/disclaimer.html to read our e-mail disclaimer.
      Kliek asseblief http://www.naspers.com/epos/vrywaring.html om ons e-pos vrywaring te lees.
      **********************************************************************
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.