Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: vertalings

Expand Messages
  • Samuel Murray-Smit
    Hallo Retha Wat presies is die probleem... wat presies wil jy hê moet ons met dié terme doen? Dis reeds in Afrikaans. Samuel ... From: Retha Prinsloo
    Message 1 of 1 , Aug 19, 2002
    View Source
    • 0 Attachment
      Hallo Retha

      Wat presies is die probleem... wat presies wil jy hê moet ons met dié terme
      doen? Dis reeds in Afrikaans.

      Samuel

      ----- Original Message -----
      From: "Retha Prinsloo" <teevee@...>
      To: <rekenaarterme-owner@yahoogroups.com>
      Sent: Monday, August 19, 2002 1:51 PM
      Subject: vertalings


      Help asseblief met die volgende terme:
      1) apparatuur en programmatuur en gee voorlbeelde van elk
      2) 3 basiese afdelings waarmee 'n rekenaar werk
      a) toevoer
      b) afvoer
      c) verwerking
      3) wat is die binere getallestelsel en waarom werk 'n rekenaar met
      hierdie getallestelsel
      4) wat is 'n Bis 'n greep en 'n rekenaarwoord
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.