Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Voorwaardes

Expand Messages
  • jamesob542002
    Ek het so n rukkie terug navraag gedoen oor framing , spiders en crawlers . Dit is almal terme wat deel is van ons Terms and Conditions wat nou op ons
    Message 1 of 1 , Jul 9, 2002
    • 0 Attachment
      Ek het so 'n rukkie terug navraag gedoen oor "framing", "spiders"
      en "crawlers". Dit is almal terme wat deel is van ons "Terms and
      Conditions" wat nou op ons webwerf verskyn.

      http://www.kalahari.net/help/legal.asp?

      Dit gaan waarskynlik nog 'n rukkie wees voordat die afrikaans gaan
      verskyn - elke woord moet baie sorgvuldig gekies word.

      Ek plak die boodskap op sodat die persone wat gehelp het darem weet
      dat die saak nie gesterf het nie..

      Baie dankie weereens

      James
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.