Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

MBR

Expand Messages
  • Petri Jooste
    Hallo lyslede Die lys is taamlik stil die afgelope tyd, ek hoop hier is nog iemand :-) Hoe sou julle MBR (Master Boot Record) vertaal: meester selflaairekord ?
    Message 1 of 2 , May 6, 2002
    • 0 Attachment
      Hallo lyslede
      Die lys is taamlik stil die afgelope tyd, ek hoop hier is nog iemand :-)
       
      Hoe sou julle MBR (Master Boot Record) vertaal:
      meester selflaairekord ?
      selflaai meersterrekord ?
       
      Groete
      Petri
    • Samuel Murray
      ... Samuel: meesterselflaairekord. Die meester beskryf die rekord . Dis n soort selflaairekord. Jy kan n koppelteken insit as jy lus het:
      Message 2 of 2 , May 6, 2002
      • 0 Attachment
        PetriJ:
        > Hoe sou julle MBR (Master Boot Record) vertaal:
        > meester selflaairekord ?
        > selflaai meersterrekord ?
        >
        Samuel:
        meesterselflaairekord. Die "meester" beskryf die "rekord". Dis 'n soort
        selflaairekord. Jy kan 'n koppelteken insit as jy lus het:
        meester-selflaairekord.



        **********************************************************************
        Any review, retransmission, dissemination or other use of, or taking of any
        action in reliance upon, this information by persons or entities other than
        the intended recipient is prohibited. If you have received this message in
        error, you should destroy it and ensure the sender is notified. Agreements,
        conclusions and other information in this message not related to the
        official business of Media24 Ltd, Nasboek Ltd and Educor Ltd, shall be
        understood as neither given, nor endorsed nor authorised by it. Advise the
        sender immediately if you or your employer do not consent to internet email
        for communications of this kind. Reasonable care was taken to transmit this
        message free of damaging code, however Media24 Ltd, Nasboek Ltd and Educor
        Ltd and the sender does not make any warranties in this regard, and cannot
        be held liable for any loss or damages incurred by the recipient. Media24
        Ltd, Nasboek Ltd and Educor Ltd retains the copyright in this message.

        Die deurkyk, aanstuur, verspreiding of enige ander gebruik van, of optrede
        na aanleiding van, die inligting in hierdie boodskap deur enige mens of
        entiteit buiten die bedoelde ontvanger word verbied. As u die boodskap
        verkeerdelik ontvang het, moet dit geskrap en die afsender verwittig word.
        Ooreenkomste, gevolgtrekkings en ander inligting in die boodskap wat nie
        verband hou met die amptelike sake van Media24 Bpk, Nasboek Bpk en Educor
        Bpk nie, sal geag word as nie verskaf , onderskryf of gemagtig deur Media24
        Bpk, Nasboek Bpk en Educor Bpk nie. Stel die sender in kennis as u of u
        werkgewer nie gediend is met internet-e-pos van hierdie aard nie. Redelike
        voorsorg is getref om hierdie boodskap sonder skadelike kodes te stuur, maar
        Media24 Bpk, Nasboek Bpk en Educor Bpk en die afsender gee geen waarborge
        hieroor nie en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of
        skade wat die ontvanger ly nie. Media24 Bpk, Nasboek Bpk en Educor Bpk behou
        die kopiereg van die boodskap.
        **********************************************************************
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.