Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

RE: [rekenaarterme] Javaprogrammeringterme

Expand Messages
  • schalk_cronje@nai.com
    Nee, ek verwys na die basiese sintaks van metodes en klasse, maar dit kom dus ook ter sprake by interface en implementation situasies. Ek sal interface
    Message 1 of 7 , Apr 17, 2002
      Nee, ek verwys na die basiese sintaks van metodes en klasse, maar
      dit kom dus ook ter sprake by 'interface' en 'implementation' situasies.
      Ek sal "interface" vertaal met koppelvlak en
      "implementation" met implementering.


      OK, ek is by. Ek het in die C++ spesifikasies ook gaan loer. Imderdaad word
      daar ook verwys na 'class head'. In hierdie konteks sal ek voorstel dat
      kopstuk eintlik beter is as kopreël. 'm Mens mag dalk geneig wees om kopreël
      te wil gebruik omdat dit baie keer as een reël geskryf word. Die voglende
      C++ voorbeed wys inderdaad dat kopstuk beter is as kopreël:

      template <
      typename _detachment_policy,
      typename _concurrency_policy,
      typename _termination_policy,
      typename _shared_data_policy,
      typename incidental_shared_data_policy=shared_data_policy
      > class concurrency_strategy
      {
      // .. res van definisie
      };

      Dit lees baie beter oor 'n aantal lyne as 'n enkellyn wat kopreël elimineer
      as 'n vertaling.
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.