Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

RE: [rekenaarterme] Programmeringkursusse in Afrikaans

Expand Messages
  • schalk_cronje@nai.com
    ... rekenaarterme ... Ek hoop ok nie so nie. Hoeveel universiteite lwwer nog werklik n aktiewe bydrae? Dit blyk net Maties en Pukke te wees. ... Schalk W.
    Message 1 of 3 , Jan 31, 2002
    • 0 Attachment
      >woordeskat. Of dit behoue gaanbly in 'n werksomgewing waar die Engelse
      >terme oorheers sal ek nie kan sê nie. Ek hoop egter nie dat Afrikaanse
      rekenaarterme
      >net van "akademiese belang" sal wees nie :-)

      Ek hoop ok nie so nie. Hoeveel universiteite lwwer nog werklik 'n aktiewe
      bydrae? Dit blyk net Maties en Pukke te wees.

      ----------------------------------[ .signature ]---
      Schalk W. Cronjé,
      Codernaut, Webshield Engineering,
      Network Associates.
      ++C or C++ ?
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.