Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Vertalers?

Expand Messages
  • kwaadkat
    Hello n Vriendin van my werk as n tegniese skrywer vir n maatskappy in Rosebank en is op soek na n vertaler wat handleidings vir hulle sagteware van Engels
    Message 1 of 1 , Jan 8, 2002
    • 0 Attachment
      Hello

      'n Vriendin van my werk as 'n tegniese skrywer vir 'n maatskappy in
      Rosebank en is op soek na 'n vertaler wat handleidings vir hulle
      sagteware van Engels na Frans kan vertaal.

      Weet julle van enige vertalers wat spesialiseer in rekenaars wat haar
      kan help?

      Email Marion Buchholtz by marionb@... as julle kan help.

      Dankie!

      Karin Heroux
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.