Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

laptop

Expand Messages
  • Samuel Murray
    Message 1 of 4 , Aug 6, 2001
    • 0 Attachment
      > Thabu Pienaar by thabu@... stuur die volgende term:
      >
      > laptop
      > = kompi
      >
      > kort en kragtig
      >
    • Samuel Murray
      ... Samuel: Ek verstaan nie mooi hierdie nuutskepping nie. Kan kompie nie maar as n emfatiese woord vir enige rekenaar gebruik word nie?
      Message 2 of 4 , Aug 8, 2001
      • 0 Attachment
        ThabuP:
        > > laptop
        > > = kompi
        >
        Samuel:
        Ek verstaan nie mooi hierdie nuutskepping nie. Kan "kompie" nie maar as 'n
        emfatiese woord vir enige rekenaar gebruik word nie?
      • Samuel Murray
        ... Samuel: Ek verstaan nie mooi hierdie nuutskepping nie. Kan kompie nie maar as n emfatiese woord vir enige rekenaar gebruik word nie?
        Message 3 of 4 , Aug 8, 2001
        • 0 Attachment
          ThabuP:
          > > laptop
          > > = kompi
          >
          Samuel:
          Ek verstaan nie mooi hierdie nuutskepping nie. Kan "kompie" nie maar as 'n
          emfatiese woord vir enige rekenaar gebruik word nie?
        • duplooyNF
          ... From: Samuel Murray To: Sent: Wednesday, August 08, 2001 9:41 AM Subject: RE: [rekenaarterme]
          Message 4 of 4 , Aug 9, 2001
          • 0 Attachment
            ----- Original Message -----
            From: "Samuel Murray" <20008084@...>
            To: <rekenaarterme@yahoogroups.com>
            Sent: Wednesday, August 08, 2001 9:41 AM
            Subject: RE: [rekenaarterme] laptop


            > ThabuP:
            > > > laptop
            > > > = kompi
            > >
            > Samuel:
            > Ek verstaan nie mooi hierdie nuutskepping nie. Kan "kompie" nie maar as
            'n
            > emfatiese woord vir enige rekenaar gebruik word nie?

            Ek vermoed dit kom van die term 'komper' af. Self verkies ek dat ons by
            'rekenaar' bly, want behalwe by 'n sekere koerant anderkant die
            Hexrivierberge (waar dit, soos ek dit het, ontstaan het) en by mense wat
            dalk daardie koerant lees of gelees het, word 'komper' nie juis meer gebruik
            nie. Altans, ek hoop nie so nie! Ek kon nog nooit vat kry aan die term
            nie.

            Kan laptop nie maar skootrekenaar of soiets bly nie?

            Niek


            >
            >
            >
            >
            > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
            >
            >
          Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.