Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

RE: [rekenaarterme] ... umlaut

Expand Messages
  • Samuel Murray
    ... Samuel: Of dit n nota regverdig, is n ope vraag. Die umlaut dui n klankverandering van die vokaal aan, maar n deelteken dui geen klankverandering aan
    Message 1 of 2 , May 21, 2001
      Petri:
      > umlaut
      > umlaut (bv ü)
      >
      > Hoe verskil "umlaut" van "deelteken"? Regverdig dit dalk 'n nota hier?
      >
      Samuel:
      Of dit 'n nota regverdig, is 'n ope vraag. Die umlaut dui 'n
      klankverandering van die vokaal aan, maar 'n deelteken dui geen
      klankverandering aan nie, en slegs 'n lettergreepverdeling.
    • Samuel Murray
      ... Samuel: Of dit n nota regverdig, is n ope vraag. Die umlaut dui n klankverandering van die vokaal aan, maar n deelteken dui geen klankverandering aan
      Message 2 of 2 , May 21, 2001
        Petri:
        > umlaut
        > umlaut (bv ü)
        >
        > Hoe verskil "umlaut" van "deelteken"? Regverdig dit dalk 'n nota hier?
        >
        Samuel:
        Of dit 'n nota regverdig, is 'n ope vraag. Die umlaut dui 'n
        klankverandering van die vokaal aan, maar 'n deelteken dui geen
        klankverandering aan nie, en slegs 'n lettergreepverdeling.
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.