Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Prediking vanuit die Goddelike Woord teenoor praatjies vanuit die Mensewoord

Expand Messages
  • Slabbert Le Cornu
    In aansluiting by my vorige skrywe, oor hulle wat net hier en daar God se Woord in die Bybel vind (en daarom met n skêr bybelstudie doen?), sien die artikel
    Message 1 of 1 , Aug 14 11:24 AM
    • 0 Attachment
      In aansluiting by my vorige skrywe, oor hulle wat net hier en daar God se Woord in die Bybel vind (en daarom met 'n skêr bybelstudie doen?), sien die artikel hier onder deur dr. David Murray oor 8 maniere waarop ons siening/beskouing van die Bybel ons prediking gaan beinvloed, en dus die gemeentes vir wie ons preek. Laat dit elkeen wat met die Woord besig is opnuut laat sidder (Jes.66:2; Mark.8:38), veral ons as predikante, ouderlinge en professore (2 Tim.2:15; 3:14-4:5; Jak.3:1-2) ... lees hier verder: http://wp.me/pM9VW-Qi

      Daar is ook inligting oor 'n boek wat mense kan help wat net 'hier en daar' Christus in die OT raaksien, sodat hul Hom orals sal raaksien in die Heilige Skrif (Jesus on Every Page: 10 simple ways to seek and find Christ in the OT, dr. David Murray)


      Groete
      Slabbert Le Cornu
      http://proregno.com/

      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.