Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Artikels oor huwelik, egskeiding en hertrou

Expand Messages
  • Slabbert Le Cornu
    Soos ek tydens die preekreeks genoem het, as ons deur hierdie preekreeks en artikels net opnuut verootmoedigend kan begin besin en bid en veral
    Message 1 of 1 , Apr 2, 2013
      "Soos ek tydens die preekreeks genoem het, as ons deur hierdie preekreeks en artikels net opnuut verootmoedigend kan begin besin en bid en veral verootmoedigend die Skrif studeer oor al hierdie belangrike sake (huwelik, egskeiding en hertrou), sal ek baie dankbaar wees.

      Ek sien geen reformasie van ons kerk, land en volke sonder die bybels gedrewe Evangelie veranderende reformasie van die huwelik en gesin nie.

      Mag die Here ons daarin genadig wees (Ps.25:22).

      Omdat Hy altyd getrou is en sal wees (Ps.111:5,9; 2 Tim.2:13), laat ons daarom daarna strewe om in dankbaarheid daarvoor, in al ons verhoudings, hoe langer hoe meer, deur sy genade in Christus en volgens sy Woord en Gees, ook getrou te wees.

      Lees verder hier: http://proregno.com/2013/04/02/huwelik-egskeiding-en-hertrou/

      Groete
      Slabbert Le Cornu
      http://proregno.com/

      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.