Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Debat oor die mees betroubare Griekse teksfamilies

Expand Messages
  • Slabbert Le Cornu
    Ons insiens is dit nodig dat die gelowiges hulle self opskerp met betrekking tot die situasie waar Bybelgenootskappe dmv n stille revolusie (en boonop met
    Message 1 of 1 , Feb 4, 2013
    • 0 Attachment
      "Ons insiens is dit nodig dat die gelowiges hulle self opskerp met betrekking tot die situasie waar Bybelgenootskappe dmv 'n stille revolusie (en boonop met die befondsing van die goed gelowige gelowiges) die monopolie verkry het tov wat die kanon is en aan wie behoort die Skrif (kopiereg). Ons insiens is dit nodig dat die gelowiges weer hulle regmatige plek inneem met betrekking tot die navorsing oor die beste rekonstruksie (vgl Robinson en Pierpont se "Greek NT")[27] en die betroubare, gesagvolle vertaling van die NT. Ook dat dit sonder beperkings (gratis ook in elektroniese formaat) aan die wêreld soos 'n Lig op 'n hoë staander beskikbaar gestel sal word."

      Sien volledige artikel hier: http://wp.me/pM9VW-Lu

      Groete
      Slabbert Le Cornu
      http://proregno.com/

      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.