Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Hoeveel sal Christus nog gelaster word?

Expand Messages
  • Nico van der Dussen
    Sal die ANC se grootkoppe ooit ophou om Christus te laster? Cele likens SAPS to Jesus - http://bit.ly/gXjJGy n Mens mag sekerlik nie vergeet hoe ANC
    Message 1 of 2 , Apr 2, 2011
    • 0 Attachment
      Sal die ANC se grootkoppe ooit ophou om Christus te laster?

      Cele likens SAPS to Jesus - http://bit.ly/gXjJGy

      'n Mens mag sekerlik nie vergeet hoe ANC grootkoppe voorheen gespog het dat die ANC tot die wederkoms sal regeer nie, en nog minder mag 'n mens miskyk hoe die eens magtige ANC besig is om uit mekaar te val nie.,

      Broedergroete
      Nico


      [Non-text portions of this message have been removed]
    • Pieter van der Dussen Snr
      Wie sy rug op die Almagtige God (NGB Art 1) draai, laster reeds. Daarom sal die Godslastering nie ophou nie en selfs al erger word (die hele boek Openbaring
      Message 2 of 2 , Apr 2, 2011
      • 0 Attachment
        Wie sy rug op die Almagtige God (NGB Art 1) draai, laster reeds. Daarom sal
        die Godslastering nie ophou nie en selfs al erger word (die hele boek
        Openbaring teken dit) totdat die Here in al Sy heerlikheid verskyn en Hom
        wreek op hulle wat Hom en Sy Naam gelaster het. Laat ons daarin rustig wees
        en rus vind. Laat ons steeds bid: Laat U Naam geheilig word, LAAT U
        koninkryk kom. LAAT U wil geskied.



        Pieter Senior



        From: calvyn@yahoogroups.com [mailto:calvyn@yahoogroups.com] On Behalf Of
        Nico van der Dussen
        Sent: 02 April 2011 15:08
        To: calvyn@yahoogroups.com
        Subject: [calvyn] Hoeveel sal Christus nog gelaster word?





        Sal die ANC se grootkoppe ooit ophou om Christus te laster?

        Cele likens SAPS to Jesus - http://bit.ly/gXjJGy

        'n Mens mag sekerlik nie vergeet hoe ANC grootkoppe voorheen gespog het dat
        die ANC tot die wederkoms sal regeer nie, en nog minder mag 'n mens miskyk
        hoe die eens magtige ANC besig is om uit mekaar te val nie.,

        Broedergroete
        Nico

        [Non-text portions of this message have been removed]





        [Non-text portions of this message have been removed]
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.