Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

RE: [calvyn] speltoetser

Expand Messages
  • Esme Greenfield
    Die heel beste spel- en grammatikatoetser is die PUK se SkryfGoed - gaan google dit gerus! Groete Esme _____ From: calvyn@yahoogroups.com
    Message 1 of 4 , Oct 31, 2010
    • 0 Attachment
      Die heel beste spel- en grammatikatoetser is die PUK se SkryfGoed - gaan
      google dit gerus!
      Groete
      Esme

      _____

      From: calvyn@yahoogroups.com [mailto:calvyn@yahoogroups.com] On Behalf Of AH
      Bogaards
      Sent: 27 October 2010 09:39
      To: calvyn@yahoogroups.com
      Subject: RE: [calvyn] speltoetser




      Hallo Paul,

      Kyk of dit jou help:

      http://office.microsoft.com/en-ca/downloads/language-interface-pack-lip-down
      loads-HA001113350.aspx

      Groete,
      Attie
      ----------------------------------------------------------
      ------------------------------------
      DEUR CHRISTUS ALLEEN
      TUISBLAD VAN dr. AH Bogaards

      Tuisblad (Inhoud): http://www.EnigsteTroos.org
      Tuisblad (e-Sword-afdeling): http://www.enigstetroos.org/eswordnuut.htm
      Tuisblad (TheWord-afdeling): http://www.enigstetroos.org/theword.htm
      Tuisblad (PDF-afdeling): http://www.enigstetroos.org/pdf.htm
      Tuisblad (Kohlbrugge-afdeling): http://www.enigstetroos.org/kohl.htm

      E-pos/e-mail: attie@... <mailto:attie%40enigstetroos.org>
      Posadres: Posbus 113, Pyramid, 0120
      Woonadres: Plot 139, Grootvlei. Marieloulaan
      Telefoon: 012-545-0979
      Selfoon: 082-57-146-49
      Facebook: http://af-za.facebook.com/ahbogaards
      Twitter: http://twitter.com/#!/ahbogaards
      Wordpress: http://ahbogaards.wordpress.com/
      Skype: attie.bogaards1

      -----Original Message-----
      From: calvyn@yahoogroups.com <mailto:calvyn%40yahoogroups.com>
      [mailto:calvyn@yahoogroups.com <mailto:calvyn%40yahoogroups.com> ] On Behalf
      Of
      Paul (PP) Krueger
      Sent: 25 October 2010 07:45 PM
      To: calvyn@yahoogroups.com <mailto:calvyn%40yahoogroups.com>
      Subject: Re: [calvyn] speltoetser

      EK was opgewonde dat die Office-weergawe in Afrikaans kon loop, maar toe ek
      dit in die hande kry, was ek teleurgesteld. Daar was te veel ongelukkige
      keuses gemaak in die vertaling. Ek sal graag die "Language Pack" vir Office
      2007 wil bekom. Laai 'n mens dit af van Microsoft se webwerf?

      P

      Vrywaringsklousule / Disclaimer:
      http://www.nwu.ac.za/it/gov-man/disclaimerhtml

      >>> "Neels Malan" <neelsmalan@... <mailto:neelsmalan%40gmail.com> >
      2010-10-20 09:41 vm >>>


      Môre Bouwe

      Indien 'n speltoetser aan die Engelse standaarde van bv die
      Microsoft-Spellcheck voldoen, sal ek graag daarna kyk.

      Vertel my asb meer vd Afrikaanse weergawe van Office 2007. Moet mens dit
      bykomend koop, of is dit 'n installeer-opsie?

      Ek is hoogs in my skik met my Nokia selfoon se Afrikaans, en beveel dit vir
      enigiemand aan.

      Neels M

      Ek verneem by my seun dat daar nou ook 'n "Language Pack" beskikbaar is vir
      Office 2007 in Afrikaans.

      As jy nie tevrede is met slegs 'n Afrikaanse speltoetser nie, maar jou hele
      omgewing Afrikaans wil maak, kan jy dit hiermee doen.

      Groetnis

      - Bouwe

      No virus found in this incoming message.
      Checked by AVG - www.avg.com
      Version: 8.5.448 / Virus Database: 271.1.1/3205 - Release Date: 10/18/10
      18:34:00

      [Non-text portions of this message have been removed]

      [Non-text portions of this message have been removed]

      ------------------------------------

      Yahoo! Groups Links

      --
      This message has been scanned for viruses and
      dangerous content by Pinpoint, and is
      believed to be clean.






      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.