Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Pro Regno nr.15 - Apologetiek

Expand Messages
  • Slabbert Le Cornu
    http://proregno.wordpress.com/2010/06/01/pro-regno-nr-15-apologetiek/ Groete Slabbert Le Cornu Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500
    Message 1 of 4 , Jun 1, 2010
      http://proregno.wordpress.com/2010/06/01/pro-regno-nr-15-apologetiek/


      Groete
      Slabbert Le Cornu
      Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
      Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
      E-pos: proregno@... Blog: http://proregno.wordpress.com/
      Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3


      [Non-text portions of this message have been removed]
    • Alwyn Bezuidenhout
      Slabbert, Ek sit hier met n boek wat aandui dat inderdaad vyf metodes is: The Classical method - die name wat jy onder EAB noem word hieronder ingedeel The
      Message 2 of 4 , Jun 2, 2010
        Slabbert,

        Ek sit hier met n boek wat aandui dat inderdaad vyf metodes is:

        The Classical method - die name wat jy onder EAB noem word hieronder
        ingedeel

        The Evidential method - hier word die name van Gary Habermas, John W.
        Montgomery, Clark Pinnock en Wolfhart Pannenberg.

        The Cumalative method - met name Paul Feinberg, Basil Mitchel, C.S.Lewis en
        C. Stephens Evans

        The Presuppositional method - Al die name wat jy noem plus Schaeffer.

        The Reformed Epistemology method met name Kelly James Clark, Alvin Platinga,
        Nicholas Wolsterhoff ens.

        Die titel van die boek: Five views on Apologetics Steven B. Gowan (ed) &
        Stanley N. Gundry gepubliseer in 2000 deur Zondervan

        So terloops, die groot apologete van Amerika wat met soveel fanvare
        aangekondig op poslyste is beslis nie vriende van die Calviniste nie veral
        William Lane Craig. Kyk op bladsy 10 van die aangehegte stuk.

        Ek het ook Prof. Paul De Bruyn se boek Apologetiese Perspektiewe
        gelees. Op bl.1 skryf hy die volgende: Apologetiek is die teologiese
        wetenskap wat die leerstellings van die Christelike godsdiens teenoor
        dwalings verdedig en handhaaf. Hy doen dit deur sektes, kettery en
        dwaalering te bestudeer en vanuit die Skrif en die belydenis te
        weerle. Op bladsy 6 lees ek: Die Apologetiek rig hom veral op die
        gesistematiseerde dwalings, die -ismes. Byvoorbeeld Rooms-Katolisisme,
        Metodisme, Neo-Marxisme. Dit is sy taak om hulle grondfoute aan te
        toon. Hy gaan verder: Roomse, Lutherse, Anabaptistiese, Metodistiese,
        Pentakostalistiese teologiee is almal in ruim sin van woord
        Christelik. Maar dis dikwels juis hulle dwalinge wat deur die
        Gereformeerde apologetikus weerle moet word.

        Groetnis,

        Alwyn



        2010/6/1 Slabbert Le Cornu <slabberto@...>

        >
        >
        > http://proregno.wordpress.com/2010/06/01/pro-regno-nr-15-apologetiek/
        >
        > Groete
        > Slabbert Le Cornu
        > Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
        > Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
        > E-pos: proregno@... <proregno%40gmail.com> Blog:
        > http://proregno.wordpress.com/
        > Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3
        >
        > [Non-text portions of this message have been removed]
        >
        >
        >



        --
        Alwyn Bezuidenhout
        Pretoria, South Africa


        [Non-text portions of this message have been removed]
      • Slabbert Le Cornu
        Hallo Alwyn, Dankie vir daardie kosbare inligting. Is die boek van de Bruyn in Afrikaans beskikbaar, want ek het net n engelse uitgawe ? Sal graag die
        Message 3 of 4 , Jun 2, 2010
          Hallo Alwyn,

          Dankie vir daardie kosbare inligting. Is die boek van de Bruyn in Afrikaans beskikbaar, want ek het net 'n engelse uitgawe ? Sal graag die afrikaanse een wil hê, en vir Willem Swanepoel vra om dit vir ons op e-sword te plaas. Laat weet asb.

          O ja, die aangehegte stuk het nie deurgekom nie, heg weer aan asb. Of nee, stuur dit vir my direk want die calvyn lys laat nie aanhangsels toe nie.

          Soos ek in my vorige boodskap op my blog oor die saak genoem het, prof. Licona het ook arminiaanse geluide gemaak (oor die vrye wil) in sy een lesing, en in 'n ander lesing die leer oor die twee nature van Christus so bietjie deurmekaar gehad. (Een student het aan my genoem na die lesing van Licona, dat selfs prof. Fika 'n probleem gehad het dat Licona kom praat het, maar ek weet nie wat sy redes was nie)

          Ek weet nie hoe die twee arminiaanse apologete hier te lande gekom het nie, maar ek dink dit is deur die antwoord.co.za groep (wat lyk my ook teistiese evolusie voorstaan?), en toe het hul seker deur dr. Henk Stoker die saak ook op die geref poslys geplaas, omdat dr. Henk ook betrokke is met apologetiese sake oor die algemeen. Dit is wat ek vermoed, maar is nie seker nie.

          Maar aan die anderkant: as ou Tutu doktersgrade kan ontvang by NWU, dan is 'n paar arminiane wat ten minste teen Islam is en teen die Nuwe Hervorming, en teen Skrifkritiek, seker ook welkom op die bus, of hoe ? Tien teen een erken hierdie twee arminiane dalk ook nog dat die Messias direk in die OT is, wat een van ons proffies wat 'gereformeerd' is, nie so duidelik wil bely nie.

          Sou hierdie proffies genooi gewees het om oor die verlossingsleer (arminianisme) of die doop (baptiste) te praat, dan sou dit eerder 'n debatsforum moes wees waarin hul deur gereformeerde teoloë weerlê kon word.


          Groete
          Slabbert Le Cornu
          Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
          Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
          E-pos: proregno@... Blog: http://proregno.wordpress.com/
          Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3



          From: Alwyn Bezuidenhout
          Sent: Wednesday, June 02, 2010 9:32 AM
          To: calvyn@yahoogroups.com
          Subject: Re: [calvyn] Pro Regno nr.15 - Apologetiek



          Slabbert,

          Ek sit hier met n boek wat aandui dat inderdaad vyf metodes is:

          The Classical method - die name wat jy onder EAB noem word hieronder
          ingedeel

          The Evidential method - hier word die name van Gary Habermas, John W.
          Montgomery, Clark Pinnock en Wolfhart Pannenberg.

          The Cumalative method - met name Paul Feinberg, Basil Mitchel, C.S.Lewis en
          C. Stephens Evans

          The Presuppositional method - Al die name wat jy noem plus Schaeffer.

          The Reformed Epistemology method met name Kelly James Clark, Alvin Platinga,
          Nicholas Wolsterhoff ens.

          Die titel van die boek: Five views on Apologetics Steven B. Gowan (ed) &
          Stanley N. Gundry gepubliseer in 2000 deur Zondervan

          So terloops, die groot apologete van Amerika wat met soveel fanvare
          aangekondig op poslyste is beslis nie vriende van die Calviniste nie veral
          William Lane Craig. Kyk op bladsy 10 van die aangehegte stuk.

          Ek het ook Prof. Paul De Bruyn se boek Apologetiese Perspektiewe
          gelees. Op bl.1 skryf hy die volgende: Apologetiek is die teologiese
          wetenskap wat die leerstellings van die Christelike godsdiens teenoor
          dwalings verdedig en handhaaf. Hy doen dit deur sektes, kettery en
          dwaalering te bestudeer en vanuit die Skrif en die belydenis te
          weerle. Op bladsy 6 lees ek: Die Apologetiek rig hom veral op die
          gesistematiseerde dwalings, die -ismes. Byvoorbeeld Rooms-Katolisisme,
          Metodisme, Neo-Marxisme. Dit is sy taak om hulle grondfoute aan te
          toon. Hy gaan verder: Roomse, Lutherse, Anabaptistiese, Metodistiese,
          Pentakostalistiese teologiee is almal in ruim sin van woord
          Christelik. Maar dis dikwels juis hulle dwalinge wat deur die
          Gereformeerde apologetikus weerle moet word.

          Groetnis,

          Alwyn

          2010/6/1 Slabbert Le Cornu <slabberto@...>

          >
          >
          > http://proregno.wordpress.com/2010/06/01/pro-regno-nr-15-apologetiek/
          >
          > Groete
          > Slabbert Le Cornu
          > Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
          > Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
          > E-pos: proregno@... <proregno%40gmail.com> Blog:
          > http://proregno.wordpress.com/
          > Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3
          >
          > [Non-text portions of this message have been removed]
          >
          >
          >

          --
          Alwyn Bezuidenhout
          Pretoria, South Africa

          [Non-text portions of this message have been removed]





          [Non-text portions of this message have been removed]
        • Slabbert Le Cornu
          Beste Henry, Die calvyn poslys vat nie enige aanhangsels nie, so as jy jou skrywe op die calvyn poslys wil plaas, copy en paste dit in die boodskap in, en
          Message 4 of 4 , Jun 3, 2010
            Beste Henry,

            Die calvyn poslys vat nie enige aanhangsels nie, so as jy jou skrywe op die calvyn poslys wil plaas, 'copy en paste' dit in die boodskap in, en stuur dan weer.

            Ek is met jou volkome eens oor die dodelike gevaar van arminianisme. Die klassieke werk teen die Arminianisme is John Owen se 'Death of Death in the the Death of Christ', en 'Display of Arminianism'. Sien hierdie aanhaling:

            http://www.cprf.co.uk/quotes/christdie.htm

            Een aanhaling van Totius wat my altyd naby bly, wat hy genoem het in sy toepsraak/skrywe tydens die 50jarige herdenking van die GKSA, is:

            "Die Pelagiaan, Remonstrant (= Arminiaan) en Metodis het ‘n keuse, maar die Gereformeerde het ‘n roeping. Dit is die verskil."

            Die gereformeerde leer is roepingsbewus, maar tot ons skaamte moet ons egter erken dat ons baiemaal optree asof ons 'n vrye keuse het.


            Groete
            Slabbert Le Cornu
            Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
            Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
            E-pos: proregno@... Blog: http://proregno.wordpress.com/
            Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3


            --------------------------------------------------
            From: <henryjackman@...>
            Sent: Thursday, June 03, 2010 4:26 AM
            To: <calvyn@yahoogroups.com>
            Cc: "Slabbert Le Cornu" <slabberto@...>
            Subject: Re: [calvyn] Pro Regno nr.15 - Apologetiek

            > Slabbert,genade en vrede.
            > Hy weet nie of dit die moeite werd is om so n swak skrywe van my aan te stuur nie.
            > henry.
            > --
            > To me life is Christ and death gain
            >
            > ---- Slabbert Le Cornu <slabberto@...> wrote:
            >> http://proregno.wordpress.com/2010/06/01/pro-regno-nr-15-apologetiek/
            >>
            >>
            >> Groete
            >> Slabbert Le Cornu
            >> Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
            >> Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
            >> E-pos: proregno@... Blog: http://proregno.wordpress.com/
            >> Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3
            >>
            >>
            >> [Non-text portions of this message have been removed]
            >>
            >

            [Non-text portions of this message have been removed]
          Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.