Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

'Christus en Kultuur" lesings beskikbaar

Expand Messages
  • Slabbert Le Cornu
    In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam Instituut vir Christus en Kultuur Studies) n seminaar gehou met Christus en Kultuur as
    Message 1 of 1 , Feb 1, 2010
    • 0 Attachment
      In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam "Instituut vir Christus en Kultuur Studies) 'n seminaar gehou met "Christus en Kultuur" as onderwerp. Daar is ook 'n boekie onder dieselfde titel gepubliseer, wat intussen uitdruk gegaan het.
      Die lesings wat daar gehou is, is nogsteeds baie relevant vir die tye waarin ons woon. Met 'n woord van dank aan Willem Swanepoel, kan ek die inhoud van die boekie ook hier op my blog beskikbaar stel:

      http://proregno.wordpress.com/2010/02/01/verbondseminaar-2000-christus-en-kultuur/

      Die volgende dele van die boekie is beskikbaar:

      1. Voorwoord en inhoudsopgawe

      2. Christus en Kultuur, ds. JR Visser

      3. Die Kultuurkleed van die mens, prof. H van Wateren

      4. Die Kultuurbeskouing van Totius, prof. AWG Raath

      5. Die Kultuurbeskouing van K. Schilder, dr. GJ Meijer

      6. Die Kultuurbeskouing van RJ Rushdoony, ds. S Le Cornu

      (ek is nog besig om hierdie lesing te verwerk, en sal ook daarin my huidige kritiek oor die rekonstruksie beweging, asook sekere aspekte van RJR se werke, lewer)


      Mag dit ons opnuut help om te besin oor ons roeping en taak in Sy Koninkryk (Matt.6:33).



      Groete
      Slabbert Le Cornu (VDM)
      Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
      Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
      E-pos: proregno@... Blog: http://proregno.wordpress.com/
      Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3


      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.