Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Pro Regno nr.11

Expand Messages
  • Slabbert Le Cornu
    Pro Regno, nr.11 5 Januarie 2010 AD Oor die kerklied Inhoud - Inleiding . 1 - Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt,
    Message 1 of 1 , Jan 6, 2010
      Pro Regno, nr.11 5 Januarie 2010 AD Oor die kerklied

      Inhoud

      - Inleiding . 1

      - Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland) . 2

      - Totius oor die vrye kerklied (Gesange) . 9

      - Totius en die Skrifberymings . 17

      - Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld . 30

      - G van Rongen oor die kerklied en eie slotopmerkings en vrae . 36

      Inleiding

      Op die internet gespreksgroep, gksagesprek, was daar in die tweede helfte van 2009 'n intensiewe gesprek en debat oor die kerklied: wat moet/behoort/kan ons sing in die erediens ?

      Na aanleiding van die gesprek, het ek op daardie gespreksgroep 'n reeks van vyf artikels geskryf, hoofsaaklik na aanleiding van (en in gesprek met) Totius se deeglike historiese

      oorsig oor die kerklied. Intussen het ek 'n paar navrae daaroor gehad, en daarom bied ek nou artikels in 'n Pro Regno uitgawe aan, met die oog op verdere besinning en gesprek, veral in die lig

      daarvan dat GKSA sinode 2012, DV, wesentlike besluite oor die saak gaan neem, o.a. die moontlike verandering van Dordtse Kerkorde, artikel 69.


      Groete
      Slabbert Le Cornu (VDM)
      Gereformeerde Kerk Carletonville Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
      Tel & faks: 018 787 5444 Sel: 082 770 2669 Web: www.esra.za.org
      E-pos: proregno@... Blog: http://proregno.blogspot.com
      Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! - Psalm 126:3


      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.