Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Onderwysers benodig

Expand Messages
  • Nico van der Dussen
    ONDERWYSERS 1. Graad 7 - 11 Afrikaans 2. Graad 7 - 11 Duits 3. Graad 7 - 11 Skei-Nat 4. Senior-primêr (graad 4 - 6) -Afrikaans en
    Message 1 of 1 , Oct 5, 2009
    • 0 Attachment
      ONDERWYSERS


      1. Graad 7 - 11 Afrikaans

      2. Graad 7 - 11 Duits

      3. Graad 7 - 11 Skei-Nat

      4. Senior-primêr (graad 4 - 6) -Afrikaans en Aardrykskunde

      Poste beskikbaar by CVO Skool Verwoerdburg vanaf Januarie 2010. Vergoeding is onderhandelbaar na gelang van kwalifikasies, toepaslike ervaring. Gereformeerde grondslag en beginsels. Ervaring van vakonderwys (nie UGO nie) in Afrikaans moedertaal is noodsaaklik.

      Die skool is onafhanklik en bied


      · Kleuterklas

      · Graad 0

      · Graad 1 - 3 (junior-primêr)

      · Graad 4 - 6 (senior-primêr)

      · Graad 7 (oorgangsjaar na hoërskool)

      · Hoërskool Fase 1: Graad 8 - 10 (lei tot Cambridge IGCSE in Graad 10)

      · Hoërskool Fase 2: Graad 11 - 12 (lei tot Cambridge AS in Graad 12)

      Die skool huur tans klaskamers by twee kerke. Die laer- en hoërskool (vanaf Graad 7) is op verskillende terreine, sowat 1,5km vanmekaar.

      Die skool het nog nooit Kurrikulum 2005 en UGO aangebied nie, en het 'n stabiele onderwysaanbieding wat rustig kan groei sonder die staatsvoorskrifte se onstabiliteit.

      Navrae kan gerig word aan navrae@...<mailto:navrae@...>
      Aansoeke kan gestuur word na aansoeke@...<mailto:aansoeke@...>

      As u wil gesels, kan u die voorsitter, Leonard van der Dussen skakel by 012-664-2300 tydens kantoor-ure, of op sy selfoon, 082-5732-732.



      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.