Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Akte van Kerkstigting 1859

Expand Messages
  • Nico van der Dussen
    Aangestuur op versoek van Dr Pieter vd Dussen antwoord asb aan pevddussen@pacvho.org.za Dankie
    Message 1 of 1 , Feb 1, 2009
    • 0 Attachment
      Aangestuur op versoek van Dr Pieter vd Dussen antwoord asb aan
      pevddussen@...

      Dankie

      *********************************************************************

      Het iemand miskien die Akte of anders genoemde dokument wat deur die
      oprigters van die Gereformeerde Kerk te Rustenburg in 1859 opgestel en
      onderteken is? Indien moontlik die oorspronklike "Hoog-Hollandse"
      bewoording. Of anders 'n verwysing waar ek dit kan kry. Stuur dit
      asseblief dringend aan my - per e-pos, per faks na 012-644-2902 gemerk
      vir my, of per oornagpos. Ek betaal graag alle koste. ek benodig dit
      DRINGEND vir 'n publikasie wat op 16 Februarie persklaar moet wees.

      By voorbaat baie dankie!

      Pieter Senior





      [Non-text portions of this message have been removed]
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.