Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: [calvyn] Study: Impact of "The Passion"

Expand Messages
  • Frikkie Mulder
    Geagte Dr.Lee Op die oomblik het ek ongelukkig net Evgeni Kashirski se e-pos nommer vir u. Dit is: ekashirsky@mail.ru Hulle het ook n webwerf:
    Message 1 of 15 , Jul 19, 2004
    • 0 Attachment
      Geagte Dr.Lee

      Op die oomblik het ek ongelukkig net Evgeni Kashirski
      se e-pos nommer vir u. Dit is:

      ekashirsky@...

      Hulle het ook 'n webwerf:

      http://reforma.svpribor.ru/index.php

      Alles van die beste

      Groete

      Frikkie

      --- Dr Francis Nigel Lee
      <francisnigellee@...> wrote:
      > Baie dankie, Frikkie.
      >
      > As Kashirski en Lotsmanov
      > Engels- of Dietsmagtig is, stuur my asb. hul
      > e-adresse. Ek korrespondeer al klaar met Oleg
      > Chernyshev by church@.... Nik Lee.
      >
      > Terloops, my nuwe artikel oor doodstraf vir
      > kindermolesteerders en alle
      > ander verkragters
      > D.V. volg. week op aanvraag as e-boek verkrygbaar.
      >
      > Rev. Dr.
      > Francis Nigel Lee
      > Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian
      > Theological College
      > "God tri-une, at the start, created the
      > tri-universe" (cf. Genesis 1:1-3)
      > Website:
      > http://www.dr-fnlee.org
      >
      >
      > Frikkie Mulder wrote:
      > > Geagte Dr. Lee
      > >
      > > Frikkie hier, u sal in my opmerking sien dat ek
      > nie
      > > gese het 'n "groot" beweging nie. Maar wel volgens
      > my
      > > 'n sterk beweging. Die leiers kan myns insiens
      > gesien
      > > word as Evgeni Kashirski en Vladimir Lotsmanov.
      > > Evgeni het deur die Baptiste 'n hele paar jaar
      > gelede
      > > tot bekering gekom en gehoor van Calvyn se
      > > "Institusies van die Christelike Geloof". Geskryf
      > aan
      > > sekere persone in Geneve, 'n kopie gekry en begin
      > > lees. Hy is reeds die outeur van 'n hele aantal
      > werke
      > > in Russies oor die Gereformeerde geloof. Hulle
      > basis
      > > is in die stad Tver - Noord van Moskou. Vladimir
      > > Lotsmanov is die prediker van die Gereformeerde
      > > gemeente in Moskou. Verder is daar ook 'n gemeente
      > in
      > > Siberie. Daar is ook in Moskou 'n sentrum vir die
      > > bestudering van Kalvinisme. Hierdie broers is
      > groot
      > > patriotte van Rusland. Aanvaar selde uitnodigings
      > na
      > > ander lande. Werk vir die Reformasie van Rusland.
      > > Onderskryf as belydenis skrifte die volgende drie:
      > Die
      > > Heidelbergse kategismus, Die Dordtse leerreels en
      > die
      > > Westminster Confession of faith.
      > >
      > > Die broers is baie konserwatief in hulle teologie
      > en
      > > is ook veral geinitereseerd daarin om Rusland as
      > 'n
      > > ware Christelike staat te sien - op Gereformeerde
      > > beginsels.
      > >
      > > Gee ook 'n gereelde blad uit vir geintereseerdes:
      > > Vospitanie Naroda - "Opvoeding van die volk"
      > >
      > > Se maar as julle nog wil weet.
      > >
      > > Gedink ons ander Gereformeerdes behoort hierdie
      > broers
      > > al die hulp te gee wat ons kan. Hulle dalk besoek.
      > > Finansieel dra ens. Dalk vir die toekoms
      > >
      > > Groete
      > >
      > > Frikkie Mulder
      > >
      > > --- Dr Francis Nigel Lee
      > > <francisnigellee@...> wrote:
      > >> Frikkie Mulder wrote:
      > >>> Terloops, daar is 'n sterk Gereformeerde
      > beweging
      > >> in
      > >>> Rusland aan die gang. Kan meer vertel as julle
      > >>> geintereseerde is.
      > >>
      > >> Beste Frikkie,
      > >> Ja, vertel maar! Ons stel belang. Dr. Lee OZ.
      > >>
      > >
      > >
      > >
      > >
      > > __________________________________
      > > Do you Yahoo!?
      > > Yahoo! Mail Address AutoComplete - You start. We
      > finish.
      > > http://promotions.yahoo.com/new_mail
      > >
      > >
      > >
      > > ------------------------ Yahoo! Groups Sponsor
      > > --------------------~--> Make a clean sweep of
      > pop-up ads. Yahoo!
      > > Companion Toolbar.
      > > Now with Pop-Up Blocker. Get it for free!
      > >
      >
      http://us.click.yahoo.com/L5YrjA/eSIIAA/yQLSAA/0dOolB/TM
      > >
      >
      --------------------------------------------------------------------~->
      > >
      > >
      > > Yahoo! Groups Links
      > >
      > >
      > >
      >
      >




      __________________________________
      Do you Yahoo!?
      Vote for the stars of Yahoo!'s next ad campaign!
      http://advision.webevents.yahoo.com/yahoo/votelifeengine/
    • Dr Francis Nigel Lee
      Dankie, Frikkie. Ek sal aan hom skryf.
      Message 2 of 15 , Aug 2, 2004
      • 0 Attachment
        Dankie, Frikkie. Ek sal aan hom skryf.

        Frikkie Mulder wrote:
        > Geagte Dr.Lee
        >
        > Op die oomblik het ek ongelukkig net Evgeni Kashirski
        > se e-pos nommer vir u. Dit is:
        >
        > ekashirsky@...
        >
        > Hulle het ook 'n webwerf:
        >
        > http://reforma.svpribor.ru/index.php
        >
        > Alles van die beste
        >
        > Groete
        >
        > Frikkie
        >
        > --- Dr Francis Nigel Lee
        > <francisnigellee@...> wrote:
        >> Baie dankie, Frikkie.
        >>
        >> As Kashirski en Lotsmanov
        >> Engels- of Dietsmagtig is, stuur my asb. hul
        >> e-adresse. Ek korrespondeer al klaar met Oleg
        >> Chernyshev by church@.... Nik Lee.
        >>
        >> Terloops, my nuwe artikel oor doodstraf vir
        >> kindermolesteerders en alle
        >> ander verkragters
        >> D.V. volg. week op aanvraag as e-boek verkrygbaar.
        >>
        >> Rev. Dr.
        >> Francis Nigel Lee
        >> Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian
        >> Theological College
        >> "God tri-une, at the start, created the
        >> tri-universe" (cf. Genesis 1:1-3)
        >> Website:
        >> http://www.dr-fnlee.org
        >>
        >>
        >> Frikkie Mulder wrote:
        >>> Geagte Dr. Lee
        >>>
        >>> Frikkie hier, u sal in my opmerking sien dat ek
        >> nie
        >>> gese het 'n "groot" beweging nie. Maar wel volgens
        >> my
        >>> 'n sterk beweging. Die leiers kan myns insiens
        >> gesien
        >>> word as Evgeni Kashirski en Vladimir Lotsmanov.
        >>> Evgeni het deur die Baptiste 'n hele paar jaar
        >> gelede
        >>> tot bekering gekom en gehoor van Calvyn se
        >>> "Institusies van die Christelike Geloof". Geskryf
        >> aan
        >>> sekere persone in Geneve, 'n kopie gekry en begin
        >>> lees. Hy is reeds die outeur van 'n hele aantal
        >> werke
        >>> in Russies oor die Gereformeerde geloof. Hulle
        >> basis
        >>> is in die stad Tver - Noord van Moskou. Vladimir
        >>> Lotsmanov is die prediker van die Gereformeerde
        >>> gemeente in Moskou. Verder is daar ook 'n gemeente
        >> in
        >>> Siberie. Daar is ook in Moskou 'n sentrum vir die
        >>> bestudering van Kalvinisme. Hierdie broers is
        >> groot
        >>> patriotte van Rusland. Aanvaar selde uitnodigings
        >> na
        >>> ander lande. Werk vir die Reformasie van Rusland.
        >>> Onderskryf as belydenis skrifte die volgende drie:
        >> Die
        >>> Heidelbergse kategismus, Die Dordtse leerreels en
        >> die
        >>> Westminster Confession of faith.
        >>>
        >>> Die broers is baie konserwatief in hulle teologie
        >> en
        >>> is ook veral geinitereseerd daarin om Rusland as
        >> 'n
        >>> ware Christelike staat te sien - op Gereformeerde
        >>> beginsels.
        >>>
        >>> Gee ook 'n gereelde blad uit vir geintereseerdes:
        >>> Vospitanie Naroda - "Opvoeding van die volk"
        >>>
        >>> Se maar as julle nog wil weet.
        >>>
        >>> Gedink ons ander Gereformeerdes behoort hierdie
        >> broers
        >>> al die hulp te gee wat ons kan. Hulle dalk besoek.
        >>> Finansieel dra ens. Dalk vir die toekoms
        >>>
        >>> Groete
        >>>
        >>> Frikkie Mulder
        >>>
        >>> --- Dr Francis Nigel Lee
        >>> <francisnigellee@...> wrote:
        >>>> Frikkie Mulder wrote:
        >>>>> Terloops, daar is 'n sterk Gereformeerde beweging in
        >>>>> Rusland aan die gang. Kan meer vertel as julle
        >>>>> geintereseerde is.
        >>>>
        >>>> Beste Frikkie,
        >>>> Ja, vertel maar! Ons stel belang. Dr. Lee OZ.
        >>>>
        >>>
        >>>
        >>>
        >>>
        >>> __________________________________
        >>> Do you Yahoo!?
        >>> Yahoo! Mail Address AutoComplete - You start. We
        >> finish.
        >>> http://promotions.yahoo.com/new_mail
        >>>
        >>>
        >>>
        >>> ------------------------ Yahoo! Groups Sponsor
        >>> --------------------~--> Make a clean sweep of
        >> pop-up ads. Yahoo!
        >>> Companion Toolbar.
        >>> Now with Pop-Up Blocker. Get it for free!
        >>>
        >>
        > http://us.click.yahoo.com/L5YrjA/eSIIAA/yQLSAA/0dOolB/TM
        >>>
        >>
        > --------------------------------------------------------------------~->
        >>>
        >>>
        >>> Yahoo! Groups Links
        >>>
        >>>
        >>>
        >>
        >>
        >
        >
        >
        >
        > __________________________________
        > Do you Yahoo!?
        > Vote for the stars of Yahoo!'s next ad campaign!
        > http://advision.webevents.yahoo.com/yahoo/votelifeengine/
        >
        >
        >
        >
        > ------------------------ Yahoo! Groups Sponsor
        > --------------------~--> Yahoo! Domains - Claim yours for only $14.70
        > http://us.click.yahoo.com/Z1wmxD/DREIAA/yQLSAA/0dOolB/TM
        > --------------------------------------------------------------------~->
        >
        >
        > Yahoo! Groups Links
        >
        >
        >
      • Frikkie Mulder
        Geagte Dr. Lee Ek skryf aan u oor u artikel oor die val van die NG Kerk . As u maar net geweet het hoe sterk die liberalisme nou sy weg oop breek in die kerk.
        Message 3 of 15 , Aug 7, 2004
        • 0 Attachment
          Geagte Dr. Lee

          Ek skryf aan u oor u artikel oor die "val van die NG
          Kerk". As u maar net geweet het hoe sterk die
          liberalisme nou sy weg oop breek in die kerk. Ek self
          is nog 'n lid van die NG Kerk.

          Wou 'n ruk terug al vir u gevra het om iets
          soortegelyks te skryf soos u boek oor die "Christen
          Afrikaners". Die Afrikaners het nou verseker baie
          ernstig vermaning nodig, maar ook troos. Baie van
          hulle voel onsettend skuldig oor die apartheids
          verlede en vind dit nou moeilik om in die kerk met die
          waarheid op te staan teen die goddelose ideologie van
          die regering van ons tyd.

          Die liberalisme het sy ingang al gehad onder Prof.
          Heyns wat in u tyd nog behoudend was - onder hom is
          die vrou in die amp toegelaat. Verder is die
          kindernagmaal onder Prof.Adrio Konig ingebring. Almal
          manne van wie u met groot lof geskryf het in u boek
          oor die Afrikaners.

          Die groot gesprek nou in die NG Kerk is oor
          homoseksualisme. Hierin neem Prof. Julian Muller van
          Tukkies die voortou - hy's 'n ware antichris. Prof.
          Adrio Konig vloei ook maar saam met die stroom.

          Ek mag verkeerd wees, maar ons staan dalk op die
          vooraand van 'n Reformasie in die NG Kerk. Kan u nie
          dalk van "buite" af probeer om ons mense aan te moedig
          soos met u boek oor die Afrikaners nie? Hulle het dit
          nou so nodig. Dis die behoudende predikante wat
          vermaan moet word. Want hulle is so stil!

          Dank die Here vir manne soos Ds. Theo Danzfuss van
          Witfield gemeente wat 'n saak teen die ketter Prof.
          Sakkie Spangenberg aanhangig gemaak het. Prof.
          Spangenberg het toe bedank uit die NG Kerk.

          Hoor graag weer van u.

          Groete in Christus

          Frikkie Mulder

          So terloops, u weet dat Dr. Willie Marais se standpunt
          anders is as u s'n oor die kindernagmaal nie waar nie?
          M.a.w. met al die voorbehoude van Paulus se woorde oor
          self ondersoek ens. M.a.w. dat slegs kinders wat die
          Here waarlik ken en in staat is tot self ondersoek
          toegelaat mag word tot die tafel.







          --- Dr Francis Nigel Lee
          <francisnigellee@...> wrote:

          > Dankie, Frikkie. Ek sal aan hom skryf.
          >
          > Frikkie Mulder wrote:
          > > Geagte Dr.Lee
          > >
          > > Op die oomblik het ek ongelukkig net Evgeni
          > Kashirski
          > > se e-pos nommer vir u. Dit is:
          > >
          > > ekashirsky@...
          > >
          > > Hulle het ook 'n webwerf:
          > >
          > > http://reforma.svpribor.ru/index.php
          > >
          > > Alles van die beste
          > >
          > > Groete
          > >
          > > Frikkie
          > >
          > > --- Dr Francis Nigel Lee
          > > <francisnigellee@...> wrote:
          > >> Baie dankie, Frikkie.
          > >>
          > >> As Kashirski en Lotsmanov
          > >> Engels- of Dietsmagtig is, stuur my asb. hul
          > >> e-adresse. Ek korrespondeer al klaar met Oleg
          > >> Chernyshev by church@.... Nik Lee.
          > >>
          > >> Terloops, my nuwe artikel oor doodstraf vir
          > >> kindermolesteerders en alle
          > >> ander verkragters
          > >> D.V. volg. week op aanvraag as e-boek
          > verkrygbaar.
          > >>
          > >> Rev. Dr.
          > >> Francis Nigel Lee
          > >> Professor-Emeritus of the Queensland
          > Presbyterian
          > >> Theological College
          > >> "God tri-une, at the start, created the
          > >> tri-universe" (cf. Genesis 1:1-3)
          > >> Website:
          > >> http://www.dr-fnlee.org
          > >>
          > >>
          > >> Frikkie Mulder wrote:
          > >>> Geagte Dr. Lee
          > >>>
          > >>> Frikkie hier, u sal in my opmerking sien dat ek
          > >> nie
          > >>> gese het 'n "groot" beweging nie. Maar wel
          > volgens
          > >> my
          > >>> 'n sterk beweging. Die leiers kan myns insiens
          > >> gesien
          > >>> word as Evgeni Kashirski en Vladimir Lotsmanov.
          > >>> Evgeni het deur die Baptiste 'n hele paar jaar
          > >> gelede
          > >>> tot bekering gekom en gehoor van Calvyn se
          > >>> "Institusies van die Christelike Geloof".
          > Geskryf
          > >> aan
          > >>> sekere persone in Geneve, 'n kopie gekry en
          > begin
          > >>> lees. Hy is reeds die outeur van 'n hele aantal
          > >> werke
          > >>> in Russies oor die Gereformeerde geloof. Hulle
          > >> basis
          > >>> is in die stad Tver - Noord van Moskou. Vladimir
          > >>> Lotsmanov is die prediker van die Gereformeerde
          > >>> gemeente in Moskou. Verder is daar ook 'n
          > gemeente
          > >> in
          > >>> Siberie. Daar is ook in Moskou 'n sentrum vir
          > die
          > >>> bestudering van Kalvinisme. Hierdie broers is
          > >> groot
          > >>> patriotte van Rusland. Aanvaar selde
          > uitnodigings
          > >> na
          > >>> ander lande. Werk vir die Reformasie van
          > Rusland.
          > >>> Onderskryf as belydenis skrifte die volgende
          > drie:
          > >> Die
          > >>> Heidelbergse kategismus, Die Dordtse leerreels
          > en
          > >> die
          > >>> Westminster Confession of faith.
          > >>>
          > >>> Die broers is baie konserwatief in hulle
          > teologie
          > >> en
          > >>> is ook veral geinitereseerd daarin om Rusland as
          > >> 'n
          > >>> ware Christelike staat te sien - op
          > Gereformeerde
          > >>> beginsels.
          > >>>
          > >>> Gee ook 'n gereelde blad uit vir
          > geintereseerdes:
          > >>> Vospitanie Naroda - "Opvoeding van die volk"
          > >>>
          > >>> Se maar as julle nog wil weet.
          > >>>
          > >>> Gedink ons ander Gereformeerdes behoort hierdie
          > >> broers
          > >>> al die hulp te gee wat ons kan. Hulle dalk
          > besoek.
          > >>> Finansieel dra ens. Dalk vir die toekoms
          > >>>
          > >>> Groete
          > >>>
          > >>> Frikkie Mulder
          > >>>
          > >>> --- Dr Francis Nigel Lee
          > >>> <francisnigellee@...> wrote:
          > >>>> Frikkie Mulder wrote:
          > >>>>> Terloops, daar is 'n sterk Gereformeerde
          > beweging in
          > >>>>> Rusland aan die gang. Kan meer vertel as julle
          > >>>>> geintereseerde is.
          > >>>>
          > >>>> Beste Frikkie,
          > >>>> Ja, vertel maar! Ons stel belang. Dr. Lee
          > OZ.
          > >>>>
          > >>>
          > >>>
          > >>>
          > >>>
          > >>> __________________________________
          > >>> Do you Yahoo!?
          > >>> Yahoo! Mail Address AutoComplete - You start. We
          > >> finish.
          > >>> http://promotions.yahoo.com/new_mail
          > >>>
          > >>>
          > >>>
          > >>> ------------------------ Yahoo! Groups Sponsor
          > >>> --------------------~--> Make a clean sweep of
          > >> pop-up ads. Yahoo!
          > >>> Companion Toolbar.
          > >>> Now with Pop-Up Blocker. Get it for free!
          > >>>
          > >>
          > >
          >
          http://us.click.yahoo.com/L5YrjA/eSIIAA/yQLSAA/0dOolB/TM
          > >>>
          > >>
          > >
          >
          --------------------------------------------------------------------~->
          > >>>
          > >>>
          > >>> Yahoo! Groups Links
          > >>>
          > >>>
          > >>>
          > >>
          > >>
          > >
          > >
          > >
          > >
          > > __________________________________
          > > Do you Yahoo!?
          > > Vote for the stars of Yahoo!'s next ad campaign!
          > >
          >
          http://advision.webevents.yahoo.com/yahoo/votelifeengine/
          > >
          > >
          > >
          > >
          > > ------------------------ Yahoo! Groups Sponsor
          > > --------------------~--> Yahoo! Domains - Claim
          > yours for only $14.70
          > >
          >
          http://us.click.yahoo.com/Z1wmxD/DREIAA/yQLSAA/0dOolB/TM
          > >
          >
          --------------------------------------------------------------------~->
          > >
          > >
          > > Yahoo! Groups Links
          > >
          > >
          > >
          >




          __________________________________
          Do you Yahoo!?
          Yahoo! Mail - 50x more storage than other providers!
          http://promotions.yahoo.com/new_mail
        Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.