Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

trappe van verheerlikking in die Hemel

Expand Messages
  • Koos
    More aan almal, Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan red nie,dit tog vir my n beter of slegter plek in die Hemel kan gee.M.a.w.daar
    Message 1 of 7 , Jun 2, 2004
      More aan almal,
      Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan red nie,dit
      tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan gee.M.a.w.daar is grade
      van. verheerlikking in die Hemel.
      Kan iemand dalk help?
      Baie dankie
      Groete
      Koos Opperman
      Naboomspruit
    • Carsten Linke
      Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse Kategismus, Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat daar wel verskille
      Message 2 of 7 , Jun 2, 2004
        Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse Kategismus,
        Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat daar wel
        verskille mag wees, maar dat die vooruitsig op 'n hoër "graad" geensins ons
        motivering om "goed te doen" moet wees nie. Ons sal almal mit leë hande voor
        God se troon kom, ons sal nie op enige werk van ons kan staatmaak nie.
        Uiteindlik ontvang ons alles uit genade.

        Die gelykenis van die arbeiders in die wingerd (Matt 20) is aan ons
        voorgehou. Daar ontvang almal dieselfde loon, hoewel die een meer, die ander
        minder gewerk het. Let ook op die einde van die vorige hoofstuk vir die
        samehang waarin hierdie gelykenis vertel word!

        Groete
        Carsten


        > -----Original Message-----
        > Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:05 PM
        > To: Calvyn Poslys
        > Subject: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
        >
        >
        > More aan almal,
        > Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan
        > red nie,dit
        > tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan
        > gee.M.a.w.daar is grade
        > van. verheerlikking in die Hemel.
        > Kan iemand dalk help?
        > Baie dankie
      • Schalk van Zyl
        Koos, As hierdie grade op ons verdienste gegrond is, is die antwoord maklik. Dan sal daar net 1 graad wees, graad 0! Ons beste werke is besmet met sonde. As
        Message 3 of 7 , Jun 2, 2004
          Koos,
          As hierdie 'grade' op ons verdienste gegrond is, is die antwoord maklik.
          Dan sal daar net 1 graad wees, graad 0!
          Ons beste werke is besmet met sonde.
          As God my wou veroordeel, hoef Hy nie my slegste daad te kies om dit mee
          te doen nie, Hy kan my heel beste daad neem en my dan veroordeel tot die
          ewige dood.
          "Alles, alles is genade - onverdiende guns alleen"
          Groete
          Schalk


          On Wed, 2 Jun 2004 13:45:01 +0200, Carsten Linke <cl@...>
          wrote:

          > Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse
          > Kategismus,
          > Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat daar wel
          > verskille mag wees, maar dat die vooruitsig op 'n ho�r "graad" geensins
          > ons
          > motivering om "goed te doen" moet wees nie. Ons sal almal mit le� hande
          > voor
          > God se troon kom, ons sal nie op enige werk van ons kan staatmaak nie.
          > Uiteindlik ontvang ons alles uit genade.
          >
          > Die gelykenis van die arbeiders in die wingerd (Matt 20) is aan ons
          > voorgehou. Daar ontvang almal dieselfde loon, hoewel die een meer, die
          > ander
          > minder gewerk het. Let ook op die einde van die vorige hoofstuk vir die
          > samehang waarin hierdie gelykenis vertel word!
          >
          > Groete
          > Carsten
          >
          >
          >> -----Original Message-----
          >> Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:05 PM
          >> To: Calvyn Poslys
          >> Subject: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
          >>
          >>
          >> More aan almal,
          >> Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan
          >> red nie,dit
          >> tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan
          >> gee.M.a.w.daar is grade
          >> van. verheerlikking in die Hemel.
          >> Kan iemand dalk help?
          >> Baie dankie
          >
          >
          >
          >
          >
          >
          > Yahoo! Groups Links
          >
          >
          >
          >
          >
          >



          --
          Using M2, Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/m2/

          ---------------------------------------------------------
          GWK BEPERK/LIMITED (REG: 1997/022252/06)
          POSBUS 47 PO BOX 8730
          DOUGLAS

          Direkteure/Directors: NB Jacobs, FJ Lawrence, J v/d S Botes,
          JH Coetzee, JGD Smit, JF Jacobs, AO M�ller, JW Smit,
          JP Snyman, JG Stander, JH van Dyk(MD/BD), JG Jacobs, A M�ller,
          Sekr/Secr: E van Niekerk.

          Hierdie e-pos is onderworpe aan 'n vrywaring beskikbaar by:
          http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp
          This e-mail is subjected to the disclaimer that can be viewed at:
          http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp



          [Non-text portions of this message have been removed]
        • Dr Francis Nigel Lee
          ... Korrek Rev. Dr. Francis Nigel Lee Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College God tri-une, at the start, created the
          Message 4 of 7 , Jun 2, 2004
            Koos wrote:
            > More aan almal,
            > Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan red
            > nie,dit tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan
            > gee.M.a.w.daar is grade van. verheerlikking in die Hemel.

            Korrek

            Rev. Dr. Francis Nigel Lee
            Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
            "God tri-une, at the start, created the tri-universe" (cf. Genesis 1:1-3)
            Website: http://www.dr-fnlee.org
          • Martin Jordaan
            Koos schalk en ander. Ek stem saam met Schalk dat alles net genade alleen is, selfs dat ons kan glo (Ef 2:8). Wat die werke betref kan ons baie tekste gaan
            Message 5 of 7 , Jun 2, 2004
              Koos schalk en ander.

              Ek stem saam met Schalk dat alles net genade alleen is, selfs dat ons kan
              glo (Ef 2:8). Wat die werke betref kan ons baie tekste gaan nalees, maar
              een teks wat dit vir my nogal redelik interesant verduidelik is Op 19:8 "En
              aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn linne, want die
              fyn linne is die regverdige dade van die heiliges." Daarvolgens sou ek dit
              stel dat die werke nie enigiets met ons heil te doen het nie maar dat God sy
              bruid klee met die goeie werke. Daarom sluit ek weereens by Rushdoony aan
              wat sê dat ons gehoorsaamheid aan die Wet ( werke) is die weg van
              heiligmaking.

              Martin Jordaan.

              ----- Original Message -----
              From: Schalk van Zyl <svz@...>
              To: <calvyn@yahoogroups.com>
              Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:53 PM
              Subject: Re: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel


              Koos,
              As hierdie 'grade' op ons verdienste gegrond is, is die antwoord maklik.
              Dan sal daar net 1 graad wees, graad 0!
              Ons beste werke is besmet met sonde.
              As God my wou veroordeel, hoef Hy nie my slegste daad te kies om dit mee
              te doen nie, Hy kan my heel beste daad neem en my dan veroordeel tot die
              ewige dood.
              "Alles, alles is genade - onverdiende guns alleen"
              Groete
              Schalk


              On Wed, 2 Jun 2004 13:45:01 +0200, Carsten Linke <cl@...>
              wrote:

              > Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse
              > Kategismus,
              > Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat daar wel
              > verskille mag wees, maar dat die vooruitsig op 'n hoër "graad" geensins
              > ons
              > motivering om "goed te doen" moet wees nie. Ons sal almal mit leë hande
              > voor
              > God se troon kom, ons sal nie op enige werk van ons kan staatmaak nie.
              > Uiteindlik ontvang ons alles uit genade.
              >
              > Die gelykenis van die arbeiders in die wingerd (Matt 20) is aan ons
              > voorgehou. Daar ontvang almal dieselfde loon, hoewel die een meer, die
              > ander
              > minder gewerk het. Let ook op die einde van die vorige hoofstuk vir die
              > samehang waarin hierdie gelykenis vertel word!
              >
              > Groete
              > Carsten
              >
              >
              >> -----Original Message-----
              >> Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:05 PM
              >> To: Calvyn Poslys
              >> Subject: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
              >>
              >>
              >> More aan almal,
              >> Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan
              >> red nie,dit
              >> tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan
              >> gee.M.a.w.daar is grade
              >> van. verheerlikking in die Hemel.
              >> Kan iemand dalk help?
              >> Baie dankie
              >
              >
              >
              >
              >
              >
              > Yahoo! Groups Links
              >
              >
              >
              >
              >
              >



              --
              Using M2, Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/m2/

              ---------------------------------------------------------
              GWK BEPERK/LIMITED (REG: 1997/022252/06)
              POSBUS 47 PO BOX 8730
              DOUGLAS

              Direkteure/Directors: NB Jacobs, FJ Lawrence, J v/d S Botes,
              JH Coetzee, JGD Smit, JF Jacobs, AO Müller, JW Smit,
              JP Snyman, JG Stander, JH van Dyk(MD/BD), JG Jacobs, A Müller,
              Sekr/Secr: E van Niekerk.

              Hierdie e-pos is onderworpe aan 'n vrywaring beskikbaar by:
              http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp
              This e-mail is subjected to the disclaimer that can be viewed at:
              http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp



              [Non-text portions of this message have been removed]





              Yahoo! Groups Links
            • Nico van der Dussen
              Is daar enige nut in die vraag of sommige hoër in die hemel sal leef as andere? Broedergroete Nico ... www.vddi.co.za___________________________ N van der
              Message 6 of 7 , Jun 7, 2004
                Is daar enige nut in die vraag of sommige hoër in die hemel sal leef as
                andere?

                Broedergroete

                Nico

                On 2 Jun 2004 at 22:33, Martin Jordaan wrote:

                > Koos schalk en ander.
                >
                > Ek stem saam met Schalk dat alles net genade alleen is, selfs dat ons
                > kan glo (Ef 2:8). Wat die werke betref kan ons baie tekste gaan
                > nalees, maar een teks wat dit vir my nogal redelik interesant
                > verduidelik is Op 19:8 "En aan haar is gegee om bekleed te wees met
                > rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van
                > die heiliges." Daarvolgens sou ek dit stel dat die werke nie enigiets
                > met ons heil te doen het nie maar dat God sy bruid klee met die goeie
                > werke. Daarom sluit ek weereens by Rushdoony aan wat sê dat ons
                > gehoorsaamheid aan die Wet ( werke) is die weg van heiligmaking.
                >
                > Martin Jordaan.
                >
                > ----- Original Message -----
                > From: Schalk van Zyl <svz@...>
                > To: <calvyn@yahoogroups.com>
                > Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:53 PM
                > Subject: Re: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
                >
                >
                > Koos,
                > As hierdie 'grade' op ons verdienste gegrond is, is die antwoord
                > maklik. Dan sal daar net 1 graad wees, graad 0! Ons beste werke is
                > besmet met sonde. As God my wou veroordeel, hoef Hy nie my slegste
                > daad te kies om dit mee te doen nie, Hy kan my heel beste daad neem en
                > my dan veroordeel tot die ewige dood. "Alles, alles is genade -
                > onverdiende guns alleen" Groete Schalk
                >
                >
                > On Wed, 2 Jun 2004 13:45:01 +0200, Carsten Linke <cl@...>
                > wrote:
                >
                > > Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse
                > > Kategismus,
                > > Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat
                > > daar wel verskille mag wees, maar dat die vooruitsig op 'n hoër
                > > "graad" geensins ons motivering om "goed te doen" moet wees nie. Ons
                > > sal almal mit leë hande voor God se troon kom, ons sal nie op enige
                > > werk van ons kan staatmaak nie. Uiteindlik ontvang ons alles uit
                > > genade.
                > >
                > > Die gelykenis van die arbeiders in die wingerd (Matt 20) is aan ons
                > > voorgehou. Daar ontvang almal dieselfde loon, hoewel die een meer,
                > > die ander minder gewerk het. Let ook op die einde van die vorige
                > > hoofstuk vir die samehang waarin hierdie gelykenis vertel word!
                > >
                > > Groete
                > > Carsten
                > >
                > >
                > >> -----Original Message-----
                > >> Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:05 PM
                > >> To: Calvyn Poslys
                > >> Subject: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
                > >>
                > >>
                > >> More aan almal,
                > >> Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan
                > >> red nie,dit
                > >> tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan
                > >> gee.M.a.w.daar is grade
                > >> van. verheerlikking in die Hemel.
                > >> Kan iemand dalk help?
                > >> Baie dankie
                > >
                > >
                > >
                > >
                > >
                > >
                > > Yahoo! Groups Links
                > >
                > >
                > >
                > >
                > >
                > >
                >
                >
                >
                > --
                > Using M2, Opera's revolutionary e-mail client:
                > http://www.opera.com/m2/
                >
                > ---------------------------------------------------------
                > GWK BEPERK/LIMITED (REG: 1997/022252/06)
                > POSBUS 47 PO BOX 8730
                > DOUGLAS
                >
                > Direkteure/Directors: NB Jacobs, FJ Lawrence, J v/d S Botes,
                > JH Coetzee, JGD Smit, JF Jacobs, AO Müller, JW Smit,
                > JP Snyman, JG Stander, JH van Dyk(MD/BD), JG Jacobs, A Müller,
                > Sekr/Secr: E van Niekerk.
                >
                > Hierdie e-pos is onderworpe aan 'n vrywaring beskikbaar by:
                > http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp
                > This e-mail is subjected to the disclaimer that can be viewed at:
                > http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp
                >
                >
                >
                > [Non-text portions of this message have been removed]
                >
                >
                >
                >
                >
                > Yahoo! Groups Links
                >
                >
                >
                >
                >
                >
                >
                >
                >
                > Yahoo! Groups Sponsor
                >
                > ADVERTISEMENT
                > click here
                >
                >
                >
                >
                >
                >
                >
                > Yahoo! Groups Links
                > * To visit your group on the web, go to:
                > http://groups.yahoo.com/group/calvyn/
                >
                > * To unsubscribe from this group, send an email to:
                > calvyn-unsubscribe@yahoogroups.com
                >
                > * Your use of Yahoo! Groups is subject to the Yahoo! Terms of
                > Service.
                >
                >
                > --
                > This message has been scanned for viruses and
                > dangerous content and is believed to be clean.


                www.vddi.co.za___________________________
                N van der Dussen
                VDDi
                Posbus 13488, CLUBVIEW, RSA, 0014
                Tel +27 12 663-2710
                Faks +27 12 663-2808
                ___________________________________
              • Koos
                Ek glo nie Nico,maar die onderwerp is deur die NG Kerk behandel in n godsdiensperiode by die skool.Dis hoe die vraag ontstaan het.My dogter neem die periode
                Message 7 of 7 , Jun 7, 2004
                  Ek glo nie Nico,maar die onderwerp is deur die NG Kerk behandel in 'n
                  godsdiensperiode by die skool.Dis hoe die vraag ontstaan het.My dogter neem
                  die periode waar en was nie heeltemal gelukkig met hulle voorbeelde nie.
                  Nogmaals dankie aan almal wat reageer het.
                  Broedergroete
                  Koos
                  ----- Original Message -----
                  From: "Nico van der Dussen" <calvyn@...>
                  To: <calvyn@yahoogroups.com>
                  Sent: Monday, June 07, 2004 9:12 AM
                  Subject: Re: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel


                  Is daar enige nut in die vraag of sommige hoër in die hemel sal leef as
                  andere?

                  Broedergroete

                  Nico

                  On 2 Jun 2004 at 22:33, Martin Jordaan wrote:

                  > Koos schalk en ander.
                  >
                  > Ek stem saam met Schalk dat alles net genade alleen is, selfs dat ons
                  > kan glo (Ef 2:8). Wat die werke betref kan ons baie tekste gaan
                  > nalees, maar een teks wat dit vir my nogal redelik interesant
                  > verduidelik is Op 19:8 "En aan haar is gegee om bekleed te wees met
                  > rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van
                  > die heiliges." Daarvolgens sou ek dit stel dat die werke nie enigiets
                  > met ons heil te doen het nie maar dat God sy bruid klee met die goeie
                  > werke. Daarom sluit ek weereens by Rushdoony aan wat sê dat ons
                  > gehoorsaamheid aan die Wet ( werke) is die weg van heiligmaking.
                  >
                  > Martin Jordaan.
                  >
                  > ----- Original Message -----
                  > From: Schalk van Zyl <svz@...>
                  > To: <calvyn@yahoogroups.com>
                  > Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:53 PM
                  > Subject: Re: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
                  >
                  >
                  > Koos,
                  > As hierdie 'grade' op ons verdienste gegrond is, is die antwoord
                  > maklik. Dan sal daar net 1 graad wees, graad 0! Ons beste werke is
                  > besmet met sonde. As God my wou veroordeel, hoef Hy nie my slegste
                  > daad te kies om dit mee te doen nie, Hy kan my heel beste daad neem en
                  > my dan veroordeel tot die ewige dood. "Alles, alles is genade -
                  > onverdiende guns alleen" Groete Schalk
                  >
                  >
                  > On Wed, 2 Jun 2004 13:45:01 +0200, Carsten Linke <cl@...>
                  > wrote:
                  >
                  > > Ons het verlede Sondag by die behandeling van die Heidelbergse
                  > > Kategismus,
                  > > Sondag 32, juis hieroor gepraat. Ek het die saak so verstaan dat
                  > > daar wel verskille mag wees, maar dat die vooruitsig op 'n hoër
                  > > "graad" geensins ons motivering om "goed te doen" moet wees nie. Ons
                  > > sal almal mit leë hande voor God se troon kom, ons sal nie op enige
                  > > werk van ons kan staatmaak nie. Uiteindlik ontvang ons alles uit
                  > > genade.
                  > >
                  > > Die gelykenis van die arbeiders in die wingerd (Matt 20) is aan ons
                  > > voorgehou. Daar ontvang almal dieselfde loon, hoewel die een meer,
                  > > die ander minder gewerk het. Let ook op die einde van die vorige
                  > > hoofstuk vir die samehang waarin hierdie gelykenis vertel word!
                  > >
                  > > Groete
                  > > Carsten
                  > >
                  > >
                  > >> -----Original Message-----
                  > >> Sent: Wednesday, June 02, 2004 1:05 PM
                  > >> To: Calvyn Poslys
                  > >> Subject: [calvyn] trappe van verheerlikking in die Hemel
                  > >>
                  > >>
                  > >> More aan almal,
                  > >> Ek verstaan so,dat volgens my werke,alhoewel werke my nie kan
                  > >> red nie,dit
                  > >> tog vir my 'n beter of slegter plek in die Hemel kan
                  > >> gee.M.a.w.daar is grade
                  > >> van. verheerlikking in die Hemel.
                  > >> Kan iemand dalk help?
                  > >> Baie dankie
                  > >
                  > >
                  > >
                  > >
                  > >
                  > >
                  > > Yahoo! Groups Links
                  > >
                  > >
                  > >
                  > >
                  > >
                  > >
                  >
                  >
                  >
                  > --
                  > Using M2, Opera's revolutionary e-mail client:
                  > http://www.opera.com/m2/
                  >
                  > ---------------------------------------------------------
                  > GWK BEPERK/LIMITED (REG: 1997/022252/06)
                  > POSBUS 47 PO BOX 8730
                  > DOUGLAS
                  >
                  > Direkteure/Directors: NB Jacobs, FJ Lawrence, J v/d S Botes,
                  > JH Coetzee, JGD Smit, JF Jacobs, AO Müller, JW Smit,
                  > JP Snyman, JG Stander, JH van Dyk(MD/BD), JG Jacobs, A Müller,
                  > Sekr/Secr: E van Niekerk.
                  >
                  > Hierdie e-pos is onderworpe aan 'n vrywaring beskikbaar by:
                  > http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp
                  > This e-mail is subjected to the disclaimer that can be viewed at:
                  > http://www.gwk.co.za/DisclaimerVrywaring.asp
                  >
                  >
                  >
                  > [Non-text portions of this message have been removed]
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  > Yahoo! Groups Links
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  > Yahoo! Groups Sponsor
                  >
                  > ADVERTISEMENT
                  > click here
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  >
                  > Yahoo! Groups Links
                  > * To visit your group on the web, go to:
                  > http://groups.yahoo.com/group/calvyn/
                  >
                  > * To unsubscribe from this group, send an email to:
                  > calvyn-unsubscribe@yahoogroups.com
                  >
                  > * Your use of Yahoo! Groups is subject to the Yahoo! Terms of
                  > Service.
                  >
                  >
                  > --
                  > This message has been scanned for viruses and
                  > dangerous content and is believed to be clean.


                  www.vddi.co.za___________________________
                  N van der Dussen
                  VDDi
                  Posbus 13488, CLUBVIEW, RSA, 0014
                  Tel +27 12 663-2710
                  Faks +27 12 663-2808
                  ___________________________________








                  Yahoo! Groups Links
                Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.