Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Geestelike leierskap

Expand Messages
  • Attie Juyn
    Ek sal graag u opinie wou hoor: Wie is die geestelike leier(s) in n gereformeerde gemeente? Is dit die predikant? Is dit die kerkraad? Is dit Jesus Christus
    Message 1 of 2 , Mar 1 11:37 PM
    • 0 Attachment
      Ek sal graag u opinie wou hoor:

      Wie is die geestelike leier(s) in 'n gereformeerde gemeente? Is dit die
      predikant? Is dit die kerkraad? Is dit Jesus Christus (deur die Woord)?

      Dankie
      Attie

      Hierdie boodskap (en aanhangsels) is onderhewig aan beperkings en 'n
      vrywaringsklousule. Volledige besonderhede beskikbaar by
      http://www.puk.ac.za/itb/e-pos/disclaimer.html , of by
      itbsekr@....

      This message (and attachments) is subject to restrictions and a
      disclaimer. Please refer to
      http://www.puk.ac.za/itb/e-pos/disclaimer.html for full details, or at
      itbsekr@...
    • Nico van der Dussen
      n Baie goeie vraag: Ons het leidinggewende (en leidingnemende) persone in die kerklike strukture. Maar is hulle geestelike leiers? Of is hulle eerder
      Message 2 of 2 , Mar 2 8:11 AM
      • 0 Attachment
        'n Baie goeie vraag:

        Ons het leidinggewende (en leidingnemende) persone in die kerklike
        strukture.

        Maar is hulle geestelike leiers?

        Of is hulle eerder voorgangers in die Bruidskerk?

        Ek het ook nie die antwoord nie.

        Broedergroete

        Nico



        On 2 Mar 2004 at 9:37, Attie Juyn wrote:

        > Ek sal graag u opinie wou hoor:
        >
        > Wie is die geestelike leier(s) in 'n gereformeerde gemeente? Is dit
        > die predikant? Is dit die kerkraad? Is dit Jesus Christus (deur die
        > Woord)?
        >
        > Dankie
        > Attie
        >
        > Hierdie boodskap (en aanhangsels) is onderhewig aan beperkings en 'n
        > vrywaringsklousule. Volledige besonderhede beskikbaar by
        > http://www.puk.ac.za/itb/e-pos/disclaimer.html , of by
        > itbsekr@....
        >
        > This message (and attachments) is subject to restrictions and a
        > disclaimer. Please refer to
        > http://www.puk.ac.za/itb/e-pos/disclaimer.html for full details, or at
        > itbsekr@...
        >
        >
        >
        > Yahoo! Groups Links
        > * To visit your group on the web, go to:
        > http://groups.yahoo.com/group/calvyn/
        >
        > * To unsubscribe from this group, send an email to:
        > calvyn-unsubscribe@yahoogroups.com
        >
        > * Your use of Yahoo! Groups is subject to the Yahoo! Terms of
        > Service.
        >
        >
        > --
        > This message has been scanned for viruses and
        > dangerous content and is believed to be clean.


        www.vddi.co.za___________________________
        N van der Dussen
        VDDi
        Posbus 13488, CLUBVIEW, RSA, 0014
        Tel +27 12 663-2710
        Faks +27 12 663-2808
        ___________________________________
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.