Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Re: [calvyn] Geloftedag, Krugerdag, Verootmoedigingsdag, Calvinisme en Charismatisme

Expand Messages
  • Attie Juyn
    In reaksie op Joseph se skitterende boodskap n week gelede, wat ek heelhartig ondersteun, my twee sente: Ek voel hartseer oor ons volk (en kerk) wat sy
    Message 1 of 3 , Aug 6, 2003
    • 0 Attachment
      In reaksie op Joseph se skitterende boodskap 'n week gelede, wat ek heelhartig ondersteun, my twee sente:

      Ek voel hartseer oor ons volk (en kerk) wat sy eersgeboortereg verkwansel. Toe die nuus bekend raak van die jongste plaasmoordslagoffers, vertel iemand ('n 'opgevoede' Afrikanervrou) vir my vrou dat die mense voorheen ook in Potchefstroom gewoon het, maar dat hulle snaakse mense is: hulle vier nog Dingaansdag! So asof dit genoeg rede is om vermoor te word!

      Wee ons. Tot vandag toe het ek nog nie enige suiwerder samevatting van Bybelse waarheid te√ęgekom as die Calvinisme nie. Is daar enigiets meer reg en suiwer behalwe die Bybel self? Maar ons is gebrandmerk as pesdraers.

      Dankie Joseph. Jy het my moedeloosheid verlig.

      Broedergroete
      Attie

      Hierdie boodskap (en aanhangsels) is onderhewig aan beperkings en 'n vrywaringsklousule. Volledige besonderhede beskikbaar by http://www.puk.ac.za/itb/e-pos/disclaimer.html , of by itbsekr@....

      This message (and attachments) is subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to http://www.puk.ac.za/itb/e-pos/disclaimer.html for full details, or at itbsekr@...
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.