Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Ek verstaan nie

Expand Messages
  • Louis Kruger [PTA Programmes & Applicati
    Geagte mede skrywers, Ek kan iets nie mooi verstaan nie. Miskien kan iemand my dalk toelig. Die gebruik van die internet domeingroep .co.za is die SA
    Message 1 of 4 , Jul 1, 2002
      Geagte mede skrywers,

      Ek kan iets nie mooi verstaan nie. Miskien kan iemand my dalk toelig.

      Die gebruik van die internet domeingroep .co.za is die SA ekwivalent van .com. Verskeie gesaghebbende bronne dui aan dat dit tot stand gekom het ten einde besigheid te ondersteun, maw vir organisasies wat hul naam tipies sou afsluit as Edms.(Bpk.) of overgesetsynde vir organisasies met winsbejag. So is .gov(.za) vir owerheidsinstansies, .org(.za) vir nie besigheidsinstansies en .net(.za) vir netwerknodes.

      Verder is die gebruik van die naam van 'n organisasie (bv. calvyn.com) ook 'n direkte verbintenis dat dit as besigheid bedryf word.

      Wat ek nou nie kan verstaan nie is:
      1. Hoekom die domein gksa.co.za enigsins bestaan
      2. Hoekom gksa aan 'n internet diensverskaffer gekoppel kan word en die gksa dan maw in die mark meding teen besighede

      Wat dit nog meer onverstaanbaar maak as ek dan dieselfde vrae aan die Deputate Publikasies vra, kry ek bevestiging van die ontvangs van my vrae, maar daarna 'n doodse stilte. Beteken dit dan ook dat gewone mense nie vrae mag vra nie?

      Is die gksa dan nou 'n federale besigheid? Gaan die naam nou verander na GKSA Edms. Bpk.?

      Groetnis,

      Louis LSJ Kruger
    • Dr. P.E. van der Dussen
      Goed raakgesien, Louis! Pieter Senior
      Message 2 of 4 , Jul 1, 2002
        Goed raakgesien, Louis!

        Pieter Senior

        On 1 Jul 2002 at 9:04, Louis Kruger [PTA Programmes wrote:

        > Geagte mede skrywers,
        >
        > Ek kan iets nie mooi verstaan nie. Miskien kan iemand my dalk toelig.
        >
        > Die gebruik van die internet domeingroep .co.za is die SA ekwivalent
        > van .com. Verskeie gesaghebbende bronne dui aan dat dit tot stand
        > gekom het ten einde besigheid te ondersteun, maw vir organisasies wat
        > hul naam tipies sou afsluit as Edms.(Bpk.) of overgesetsynde vir
        > organisasies met winsbejag. So is .gov(.za) vir owerheidsinstansies,
        > .org(.za) vir nie besigheidsinstansies en .net(.za) vir netwerknodes.
        >
        > Verder is die gebruik van die naam van 'n organisasie (bv. calvyn.com)
        > ook 'n direkte verbintenis dat dit as besigheid bedryf word.
        >
        > Wat ek nou nie kan verstaan nie is:
        > 1. Hoekom die domein gksa.co.za enigsins bestaan
        > 2. Hoekom gksa aan 'n internet diensverskaffer gekoppel kan word en
        > die gksa dan maw in die mark meding teen besighede
        >
        > Wat dit nog meer onverstaanbaar maak as ek dan dieselfde vrae aan die
        > Deputate Publikasies vra, kry ek bevestiging van die ontvangs van my
        > vrae, maar daarna 'n doodse stilte. Beteken dit dan ook dat gewone
        > mense nie vrae mag vra nie?
        >
        > Is die gksa dan nou 'n federale besigheid? Gaan die naam nou verander
        > na GKSA Edms. Bpk.?
        >
        > Groetnis,
        >
        > Louis LSJ Kruger
        >
        >
        >
        >
        >
        >
        > Your use of Yahoo! Groups is subject to
        > http://docs.yahoo.com/info/terms/
        >
        >
      • Nico van der Dussen
        Hier is nou n raaisel: Welke blad is nou die regte een? http://www.gksa.org.za of http://www.gksa.co.za? Broedergroete Nico
        Message 3 of 4 , Jul 2, 2002
          Hier is nou 'n raaisel:

          Welke blad is nou die regte een?

          http://www.gksa.org.za of http://www.gksa.co.za?

          Broedergroete

          Nico

          On 1 Jul 2002 at 9:04, Louis Kruger [PTA Programmes wrote:

          > Geagte mede skrywers,
          >
          > Ek kan iets nie mooi verstaan nie. Miskien kan iemand my dalk toelig.
          >
          > Die gebruik van die internet domeingroep .co.za is die SA ekwivalent
          > van .com. Verskeie gesaghebbende bronne dui aan dat dit tot stand
          > gekom het ten einde besigheid te ondersteun, maw vir organisasies wat
          > hul naam tipies sou afsluit as Edms.(Bpk.) of overgesetsynde vir
          > organisasies met winsbejag. So is .gov(.za) vir owerheidsinstansies,
          > .org(.za) vir nie besigheidsinstansies en .net(.za) vir netwerknodes.
          >
          > Verder is die gebruik van die naam van 'n organisasie (bv. calvyn.com)
          > ook 'n direkte verbintenis dat dit as besigheid bedryf word.
          >
          > Wat ek nou nie kan verstaan nie is:
          > 1. Hoekom die domein gksa.co.za enigsins bestaan
          > 2. Hoekom gksa aan 'n internet diensverskaffer gekoppel kan word en
          > die gksa dan maw in die mark meding teen besighede
          >
          > Wat dit nog meer onverstaanbaar maak as ek dan dieselfde vrae aan die
          > Deputate Publikasies vra, kry ek bevestiging van die ontvangs van my
          > vrae, maar daarna 'n doodse stilte. Beteken dit dan ook dat gewone
          > mense nie vrae mag vra nie?
          >
          > Is die gksa dan nou 'n federale besigheid? Gaan die naam nou verander
          > na GKSA Edms. Bpk.?
          >
          > Groetnis,
          >
          > Louis LSJ Kruger
          >
          >
          >
          >
          > Yahoo! Groups Sponsor
          >
          > ADVERTISEMENT
          >
          >
          >
          >
          >
          > Your use of Yahoo! Groups is subject to the Yahoo! Terms of Service.
        • Louis Kruger [PTA Programmes & Applicati
          Die besigheid is hier: http://www.gksa.co.za/join.htm en as dit nie n besigheid is nie, dan is die GKSA se kerke nie kerke nie! Louis LSJ Kruger
          Message 4 of 4 , Jul 3, 2002
            Die besigheid is hier:

            http://www.gksa.co.za/join.htm

            en as dit nie 'n besigheid is nie, dan is die GKSA se kerke nie kerke nie!

            Louis LSJ Kruger
          Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.