Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Nuwe "psalms" rekenaarmatig?

Expand Messages
  • nico@vddi.co.za
    Vir studiedoeleindes is dit vandag byna noodsaaklik om stukke rekenaarmatig beskikbaar te hê. Die Totius-berymings is gratis beskikbaar en kan onder andere by
    Message 1 of 2 , Sep 1, 2001
    • 0 Attachment
      Vir studiedoeleindes is dit vandag byna noodsaaklik om stukke
      rekenaarmatig beskikbaar te hê.

      Die Totius-berymings is gratis beskikbaar en kan onder andere by Dr
      Bogaards se webtuiste bekom word.

      Is die "Nuwe omdigting/berymings/watookal" ook op soortgelyke wyse gratis
      beskikbaar - al is dit dan net vir studiedoeleindes?

      Is die Buys-hersiening van die Totiusberyming dalk iewer rekenaarmatig
      beskikbaar?

      Broedergroete

      Nico
    • AH Bogaards
      Beste Nico, Die Cloete-beryming is helaas nie beskikbaar nie. Ek het wel die Buys-hersiening afgelaai van die GKSA se webblad en ek sal hoor of ek dit maar op
      Message 2 of 2 , Sep 1, 2001
      • 0 Attachment
        Beste Nico,

        Die Cloete-beryming is helaas nie beskikbaar nie.

        Ek het wel die Buys-hersiening afgelaai van die GKSA se webblad en ek sal
        hoor of ek dit maar op my tuisblad mag plaas. Ek glo nie daar sal 'n
        probleem wees nie.

        Groete,
        Attie
        ----- Original Message -----
        From: <nico@...>
        To: <calvyn@yahoogroups.com>
        Sent: Saturday, September 01, 2001 12:13 PM
        Subject: [calvyn] Nuwe "psalms" rekenaarmatig?


        Vir studiedoeleindes is dit vandag byna noodsaaklik om stukke
        rekenaarmatig beskikbaar te hê.

        Die Totius-berymings is gratis beskikbaar en kan onder andere by Dr
        Bogaards se webtuiste bekom word.

        Is die "Nuwe omdigting/berymings/watookal" ook op soortgelyke wyse gratis
        beskikbaar - al is dit dan net vir studiedoeleindes?

        Is die Buys-hersiening van die Totiusberyming dalk iewer rekenaarmatig
        beskikbaar?

        Broedergroete

        Nico








        Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
      Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.