Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

RE: [calvyn] Keep God out of public schools, says Mangena

Expand Messages
  • Attie Juyn
    Wat in effek besig is om te gebeur, is dat die grondwet en die algemene belang bokant enige godsdiens verhef word. Dit is nie baie ver verwyderd van die
    Message 1 of 12 , Aug 1, 2001
    • 0 Attachment
      Wat in effek besig is om te gebeur, is dat die grondwet en die 'algemene belang' bokant enige godsdiens verhef word. Dit is nie baie ver verwyderd van die punt waar die grondwet en openbare belang bokant God self gestel word nie.
      Petri, jy is reg: menseregte (demokratiese waardes) IS 'n godsdiens, en word deur baie mense aangehang. Dit is maar net 'n variasie van humanisme, dws om die mens as god te aanbid.
      Groete
      Attie

      >>> rkwjpj@... 07/31/01 04:33PM >>>
      Bouwe, miskien het jy die "teaching _about_ religion" en "in a manner" nie raakgesien nie.

      In 'n Chritelike privaatskool kan die wyse van onderrig gereformeerd wees
      asook die inhoud van sekere vakke (Bybelonderrig). Ek kan insien dat
      die Staat nie die ouers en kerke se taak van Bybelonderrig wil oorneem nie.

      Ek verstaan nie waaruit jou afleiding (aanname) punt 3) kom nie.

      Waarteen ons wel moet waak, en ons moet die staat ook daarop wys,
      is dat die "demokratiese waardes" en die "teaching about religion" nie
      opsigself 'n godsdiens word wat op kinders afgedwing word nie.

      Groete
      Petri

      >>> bouwe.vandereems@... 07/31/01 11:46 >>>
      "He told students that public schools were responsible for teaching about
      religion in a manner that is in tune with democratic values." - Deputy
      Minister of Education Mosibudi Mangena

      "This is a very dangerous view, and we must retain the status of education
      as a primary social service to be delivered by the State." - Kader Asmal,
      MP, Minister of Education

      Hieruit kan die volgende afleidings gemaak word:

      1) Staatskole in SA mag slegs godsdiens in ooreenstemming met demokratiese
      waardes leer.

      2) Godsdiens in ooreenstemming met demokratiese waardes is nie gelyk aan
      godsdiens in ooreenstemming met die gereformeerde leer nie.

      > Godsdiens in ooreenstemming met die gereformeerde leer mag nie in
      Staatskole in SA geleer word nie.

      3) Onderwys in SA mag slegs gegee word deur Staatskole in SA.

      >> Onderwys in Godsdiens, in ooreenstemming met die gereformeerde leer, mag
      nie in SA gegee word nie.

      - Bouwe



      **********************************************************************
      This email and any files transmitted with it are confidential and
      intended solely for the use of the individual or entity to whom they
      are addressed. If you have received this email in error please notify
      the system manager.

      This footnote also confirms that this email message has been swept by
      MIMEsweeper for the presence of computer viruses.

      www.mimesweeper.com
      **********************************************************************




      Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/


      [Non-text portions of this message have been removed]





      Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
    • Bouwe van der Eems@i-Commerce
      ... Dis die logiese konsekwensie van Kader Asmal se uitspraak, ongeag die feit dat die wet tans nog Christelike privaatskole toelaat. ... Ek wens jou alle
      Message 2 of 12 , Aug 1, 2001
      • 0 Attachment
        > Ek verstaan nie waaruit jou afleiding (aanname) punt 3) kom nie.

        Dis die logiese konsekwensie van Kader Asmal se uitspraak, ongeag die feit
        dat die wet tans nog Christelike privaatskole toelaat.

        > Waarteen ons wel moet waak, en ons moet die staat ook daarop wys,
        > is dat die "demokratiese waardes" en die "teaching about
        > religion" nie
        > opsigself 'n godsdiens word wat op kinders afgedwing word nie.

        Ek wens jou alle voorspoed toe met jou pogings om die staat daarvan te
        oortuig.

        - Bouwe


        **********************************************************************
        This email and any files transmitted with it are confidential and
        intended solely for the use of the individual or entity to whom they
        are addressed. If you have received this email in error please notify
        the system manager.

        This footnote also confirms that this email message has been swept by
        MIMEsweeper for the presence of computer viruses.

        www.mimesweeper.com
        **********************************************************************
      • Petri Jooste
        ... Miskien as hy gesê het ... to be delivered exclusively by the state ... Dankie, maar ek hoef die staat nie te _oortuig_ nie. Ons plig is net om van
        Message 3 of 12 , Aug 1, 2001
        • 0 Attachment
          |>>> bouwe.vandereems@... 08/01/01 09:21 >>>
          |> Ek verstaan nie waaruit jou afleiding (aanname) punt 3) kom nie.
          |
          |Dis die logiese konsekwensie van Kader Asmal se uitspraak, ongeag die feit
          |dat die wet tans nog Christelike privaatskole toelaat.

          Miskien as hy gesê het "... to be delivered exclusively by the state"

          |> Waarteen ons wel moet waak, en ons moet die staat ook daarop wys,
          |> is dat die "demokratiese waardes" en die "teaching about
          |> religion" nie
          |> opsigself 'n godsdiens word wat op kinders afgedwing word nie.
          |
          |Ek wens jou alle voorspoed toe met jou pogings om die staat daarvan te
          |oortuig.

          Dankie, maar ek hoef die staat nie te _oortuig_ nie.
          Ons plig is net om van die waarheid te getuig.

          Petri

          **********************************************************************
          This email and any files transmitted with it are confidential and
          intended solely for the use of the individual or entity to whom they
          are addressed. If you have received this email in error please notify
          the system manager.

          This footnote also confirms that this email message has been swept by
          MIMEsweeper for the presence of computer viruses.

          www.mimesweeper.com
          **********************************************************************




          Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/


          [Non-text portions of this message have been removed]
        • Leonard van der Dussen
          Dit is baie waar dat ons net die waarheid moet getuig; God sal beslis wie oortuig word. Hierdie benadering is soms die enigste manier om koers te hou selfs
          Message 4 of 12 , Aug 1, 2001
          • 0 Attachment
            Dit is baie waar dat ons net die waarheid moet getuig; God sal
            beslis wie oortuig word.

            Hierdie benadering is soms die enigste manier om koers te hou
            selfs binne die kerk, aangesien pogings tot oortuiging binne die
            kerkraad, dikwels baie skade aanrig. Dan maar net die waarheid
            praat en verder stilbly.

            Of is dit 'n verskoning om konflik te vermy?

            Groete
            Leonard


            On 1 Aug 2001, at 11:56, Petri Jooste wrote:

            > |>>> bouwe.vandereems@... 08/01/01 09:21 >>>
            > |> Ek verstaan nie waaruit jou afleiding (aanname) punt 3) kom nie.
            > |
            > |Dis die logiese konsekwensie van Kader Asmal se uitspraak, ongeag die feit
            > |dat die wet tans nog Christelike privaatskole toelaat.
            >
            > Miskien as hy gesê het "... to be delivered exclusively by the state"
            >
            > |> Waarteen ons wel moet waak, en ons moet die staat ook daarop wys,
            > |> is dat die "demokratiese waardes" en die "teaching about
            > |> religion" nie
            > |> opsigself 'n godsdiens word wat op kinders afgedwing word nie.
            > |
            > |Ek wens jou alle voorspoed toe met jou pogings om die staat daarvan te
            > |oortuig.
            >
            > Dankie, maar ek hoef die staat nie te _oortuig_ nie.
            > Ons plig is net om van die waarheid te getuig.
            >
            > Petri
            >
            > **********************************************************************
            > This email and any files transmitted with it are confidential and
            > intended solely for the use of the individual or entity to whom they
            > are addressed. If you have received this email in error please notify
            > the system manager.
            >
            > This footnote also confirms that this email message has been swept by
            > MIMEsweeper for the presence of computer viruses.
            >
            > www.mimesweeper.com
            > **********************************************************************
            >
            >
            >
            >
            > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
            >
            >
            > [Non-text portions of this message have been removed]
            >
            >
            >
            >
            >
            >
            > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
            >
            >
            >



            www.vddb.co.za___________________________
            L J van der Dussen
            VDDB
            Posbus 13488, CLUBVIEW, RSA, 0014
            Tel +27 12 663-2710
            Faks +27 12 663-2808
            Sel +27 82 5732-732
            Botswana +267 72-100-962
            ___________________________________
          • Bouwe van der Eems@i-Commerce
            ... Tegnies is jy korrek. Indien Kader Asmal egter n kommunis is, vermoed ek dat hy waarskynlik bedoel ... to be delivered exclusively by the state . Dis
            Message 5 of 12 , Aug 1, 2001
            • 0 Attachment
              > |> Ek verstaan nie waaruit jou afleiding (aanname) punt 3) kom nie.
              > |
              > |Dis die logiese konsekwensie van Kader Asmal se uitspraak,
              > ongeag die feit
              > |dat die wet tans nog Christelike privaatskole toelaat.
              >
              > Miskien as hy gesê het "... to be delivered exclusively by the state"

              Tegnies is jy korrek.

              Indien Kader Asmal egter 'n kommunis is, vermoed ek dat hy waarskynlik
              bedoel "... to be delivered exclusively by the state". Dis egter maar net 'n
              vermoede. Ons sal nou maar wag om te sien wat hy regtig bedoel.

              - Bouwe



              **********************************************************************
              This email and any files transmitted with it are confidential and
              intended solely for the use of the individual or entity to whom they
              are addressed. If you have received this email in error please notify
              the system manager.

              This footnote also confirms that this email message has been swept by
              MIMEsweeper for the presence of computer viruses.

              www.mimesweeper.com
              **********************************************************************
            • nico@vddi.co.za
              ... waarskynlik ... maar ... bedoel. ... Dit is noodsaaklik om in hierdie argument tegnies uiters korrek te bly. Deur woorde in Asmal of watter kommunis of wie
              Message 6 of 12 , Aug 1, 2001
              • 0 Attachment
                >
                > Tegnies is jy korrek.
                >
                > Indien Kader Asmal egter 'n kommunis is, vermoed ek dat hy
                waarskynlik
                > bedoel "... to be delivered exclusively by the state". Dis egter
                maar
                > net 'n vermoede. Ons sal nou maar wag om te sien wat hy regtig
                bedoel.
                >

                Dit is noodsaaklik om in hierdie argument tegnies uiters korrek te
                bly.

                Deur woorde in Asmal of watter kommunis of wie ook al anders se
                mond te lê of te impliseer veroorsaak dat hulle verantwoording kan
                eis van wat jy sê.

                Dit veroorsaak verder dat die argument verskuif word vanaf
                Christelike onderwys tot die oortreding van die Christelike norm "Jy
                mag geen valse getuienis spreek nie"

                Laat ons uiters versigtig wees met hoe ons hierdie sake hanteer.
                As mens die wa voor die perde inspan, gee dit die vyand die
                geleentheid om hulle aksie so te verander dat jy - en daarmee
                saam die Christendom - vir die gek staan en hulle nog steeds langs
                'n ander pad bereik presies wat hulle wil terwyl hulle jou verhoed
                het om die ander pad teen te staan.

                Broedergroete

                Nico

                >
                > Tegnies is jy korrek.
                >
                > Indien Kader Asmal egter 'n kommunis is, vermoed ek dat hy waarskynlik
                > bedoel "... to be delivered exclusively by the state". Dis egter maar
                > net 'n vermoede. Ons sal nou maar wag om te sien wat hy regtig bedoel.
                >
                > - Bouwe
                >
                >
                >
                > **********************************************************************
                > This email and any files transmitted with it are confidential and
                > intended solely for the use of the individual or entity to whom they
                > are addressed. If you have received this email in error please notify
                > the system manager.
                >
                > This footnote also confirms that this email message has been swept by
                > MIMEsweeper for the presence of computer viruses.
                >
                > www.mimesweeper.com
                > **********************************************************************
                >
                > ------------------------ Yahoo! Groups Sponsor
                > ---------------------~--> Small business owners... Tell us what you
                > think! http://us.click.yahoo.com/vO1FAB/txzCAA/ySSFAA/0dOolB/TM
                > ---------------------------------------------------------------------~
                > ->
                >
                >
                >
                > Your use of Yahoo! Groups is subject to
                > http://docs.yahoo.com/info/terms/
                >
                >
                >
                >
                >
              • Dr M Durand
                Beste vriende Is hierdie tipe aanmerkings nie maar die voortsetting van wat ons in die verlede gehad het nie - naamlik vryheid van godsdiens nie? Het Paul
                Message 7 of 12 , Aug 1, 2001
                • 0 Attachment
                  Beste vriende

                  Is hierdie tipe aanmerkings nie maar die voortsetting van wat ons in die
                  verlede gehad het nie - naamlik vryheid van godsdiens nie? Het Paul Kruger nie
                  deel gehad in opbou van hierdie veelvoudgodsdiens en godsdiens vryheid toe hy
                  toestemming verleen het aan die sinagoge in Pretoria nie (ten spyte van sy
                  humoristiese kwinkslae tydens die opening daarvan - naamlik die halwe erf vir
                  `n halwe Bybel grappie).

                  "Bouwe van der Eems@i-Commerce" wrote:

                  > "He told students that public schools were responsible for teaching about
                  > religion in a manner that is in tune with democratic values." - Deputy
                  > Minister of Education Mosibudi Mangena
                  >
                  > "This is a very dangerous view, and we must retain the status of education
                  > as a primary social service to be delivered by the State." - Kader Asmal,
                  > MP, Minister of Education
                  >
                  > Hieruit kan die volgende afleidings gemaak word:
                  >
                  > 1) Staatskole in SA mag slegs godsdiens in ooreenstemming met demokratiese
                  > waardes leer.
                  >
                  > 2) Godsdiens in ooreenstemming met demokratiese waardes is nie gelyk aan
                  > godsdiens in ooreenstemming met die gereformeerde leer nie.
                  >
                  > > Godsdiens in ooreenstemming met die gereformeerde leer mag nie in
                  > Staatskole in SA geleer word nie.
                  >
                  > 3) Onderwys in SA mag slegs gegee word deur Staatskole in SA.
                  >
                  > >> Onderwys in Godsdiens, in ooreenstemming met die gereformeerde leer, mag
                  > nie in SA gegee word nie.
                  >
                  > - Bouwe
                  >
                  > **********************************************************************
                  > This email and any files transmitted with it are confidential and
                  > intended solely for the use of the individual or entity to whom they
                  > are addressed. If you have received this email in error please notify
                  > the system manager.
                  >
                  > This footnote also confirms that this email message has been swept by
                  > MIMEsweeper for the presence of computer viruses.
                  >
                  > www.mimesweeper.com
                  > **********************************************************************
                  >
                  >
                  >
                  >
                  > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
                • Paul Fourie
                  Nee - dit is nie dieselfde as godsdiensvryheid nie. Dit is egter wel dieselfde as: NG kerk = staatskerk situasie wat ons vroeer gehad het. Nou is dit net,
                  Message 8 of 12 , Aug 1, 2001
                  • 0 Attachment
                    Nee - dit is nie dieselfde as godsdiensvryheid nie. Dit is egter wel
                    dieselfde as: NG kerk = staatskerk situasie wat ons vroeer gehad het. Nou is
                    dit net, humanisme(kommunisme)= staatsgodsdiens. Die uiteinde van n
                    kommunistiese rewolusie is egter dat slegs hul siening toelaatbaar is en dit
                    is waar ons op pad heen is. Om die uitskieters van die kanker te bestry sal
                    wel die proses vertraag, dit sal egter nie die pes genees nie.

                    Groete
                    Paul Fourie.

                    >Beste vriende
                    >
                    >Is hierdie tipe aanmerkings nie maar die voortsetting van wat ons in die
                    >verlede gehad het nie - naamlik vryheid van godsdiens nie? Het Paul Kruger
                    >nie
                    >deel gehad in opbou van hierdie veelvoudgodsdiens en godsdiens vryheid toe
                    >hy
                    >toestemming verleen het aan die sinagoge in Pretoria nie (ten spyte van sy
                    >humoristiese kwinkslae tydens die opening daarvan - naamlik die halwe erf
                    >vir
                    >`n halwe Bybel grappie).
                  • Dr M Durand
                    Ek het voortsetting van die vryheid van godsdiens nie bedoel as die stagnasie van godsdiensvryheid nie, maar eerder bedoel as verdere verloop van
                    Message 9 of 12 , Aug 2, 2001
                    • 0 Attachment
                      Ek het voortsetting van die vryheid van godsdiens nie bedoel as die stagnasie
                      van godsdiensvryheid nie, maar eerder bedoel as verdere verloop van
                      godsdiensvryheid - soos in die gevolge daarvan.

                      Groete
                      Michiel

                      Paul Fourie wrote:

                      > Nee - dit is nie dieselfde as godsdiensvryheid nie. Dit is egter wel
                      > dieselfde as: NG kerk = staatskerk situasie wat ons vroeer gehad het. Nou is
                      > dit net, humanisme(kommunisme)= staatsgodsdiens. Die uiteinde van n
                      > kommunistiese rewolusie is egter dat slegs hul siening toelaatbaar is en dit
                      > is waar ons op pad heen is. Om die uitskieters van die kanker te bestry sal
                      > wel die proses vertraag, dit sal egter nie die pes genees nie.
                      >
                      > Groete
                      > Paul Fourie.
                      >
                      > >Beste vriende
                      > >
                      > >Is hierdie tipe aanmerkings nie maar die voortsetting van wat ons in die
                      > >verlede gehad het nie - naamlik vryheid van godsdiens nie? Het Paul Kruger
                      > >nie
                      > >deel gehad in opbou van hierdie veelvoudgodsdiens en godsdiens vryheid toe
                      > >hy
                      > >toestemming verleen het aan die sinagoge in Pretoria nie (ten spyte van sy
                      > >humoristiese kwinkslae tydens die opening daarvan - naamlik die halwe erf
                      > >vir
                      > >`n halwe Bybel grappie).
                      >
                      >
                      >
                      >
                      > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
                    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.