Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

RE: [calvyn] Pasga -- 3

Expand Messages
  • Paul Fourie
    Geagte Dr. Lee. Wat bedoel u met: (m.i. semi-dispensasionalistiese)hermeneutiek en verder wat is die paidokommunionistiese aanslag. Broeder groete Paul
    Message 1 of 5 , Jun 1, 2001
    • 0 Attachment
      Geagte Dr. Lee.

      Wat bedoel u met:
      "(m.i. semi-dispensasionalistiese)hermeneutiek"

      en verder wat is die "paidokommunionistiese" aanslag.

      Broeder groete
      Paul Fourie.

      >Ek is bevrees dat u ,oncalvynse' opvatting v.d. Pasga by Eks. 12 direk
      speel
      >in
      >die hande v.d. voorstanders v.d. kindernagmaal, en dat u met u huidige
      (m.i.
      >semi-dispensasionalistiese) hermeneutiek oor die verhouding tussen die
      Pasga
      >en
      >die
      >Nagmaal, nie' sterk genoeg teen die' paidokommunionistiese aanslag bestand
      >sal kan bly nie!

      > Cordially in the service of the Lord Jesus Christ,

      > Dr. Francis Nigel Lee
      > Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
      > Website: www.dr-fnlee.org
      > God Uni-trine, at the beginning, created the uni-trini-verse (Gen. 1:1-3)








      Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
    • Dr Francis Nigel Lee
      ... From: Paul Fourie To: Sent: Friday, June 01, 2001 5:23 PM Subject: RE: [calvyn] Pasga -- 3 ... Die stelling
      Message 2 of 5 , Jun 1, 2001
      • 0 Attachment
        ----- Original Message -----
        From: "Paul Fourie" <pfourie@...>
        To: <calvyn@yahoogroups.com>
        Sent: Friday, June 01, 2001 5:23 PM
        Subject: RE: [calvyn] Pasga -- 3


        > Geagte Dr. Lee.
        >
        > Wat bedoel u met:
        > "(m.i. semi-dispensasionalistiese)hermeneutiek"

        Die stelling dat die doop nie summier in die plek van die besnydenis
        en die Nagmaal nie summier in die plek v.d. Pasga gekom het nie,
        maar dat die O.T. bondseëls ander betekenisse gehad het as die' v.d. N.T.

        > en verder wat is die "paidokommunionistiese" aanslag.

        Die huidige we^reldwye aanslag teen die Nagmaal vir volwassenes alleen,
        wat in die Oosterse-Ortodokse Kerk begin het en wat nou nie alleen
        die Protestantse Modernistiese Kerke oorrompel het nie maar alhoemeer
        selfs ,,Gereformeerde" Kerke (veral in Nederland en die V.S.A.) binnedring!


        Cordially in the service of the Lord Jesus Christ,

        Rev. Dr. Francis Nigel Lee
        Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
        Website: www.dr-fnlee.org
        God Uni-trine, at the beginning, created the uni-trini-verse (Gen. 1:1-3)






        >
        > Broeder groete
        > Paul Fourie.
        >
        > >Ek is bevrees dat u ,oncalvynse' opvatting v.d. Pasga by Eks. 12 direk
        > speel
        > >in
        > >die hande v.d. voorstanders v.d. kindernagmaal, en dat u met u huidige
        > (m.i.
        > >semi-dispensasionalistiese) hermeneutiek oor die verhouding tussen die
        > Pasga
        > >en
        > >die
        > >Nagmaal, nie' sterk genoeg teen die' paidokommunionistiese aanslag
        bestand
        > >sal kan bly nie!
        >
        > > Cordially in the service of the Lord Jesus Christ,
        >
        > > Dr. Francis Nigel Lee
        > > Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
        > > Website: www.dr-fnlee.org
        > > God Uni-trine, at the beginning, created the uni-trini-verse (Gen.
        1:1-3)
        >
        >
        >
        >
        >
        >
        >
        >
        > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
        >
        >
        >
        >
        > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
        >
        >
        >
      • Paul Fourie
        Baie dankie dr. Lee. Ek verstaan egter nie waarom daar n probleem met die stelling: dat die doop nie summier in die plek van die besnydenis en die Nagmaal nie
        Message 3 of 5 , Jun 4, 2001
        • 0 Attachment
          Baie dankie dr. Lee.

          Ek verstaan egter nie waarom daar n probleem met die stelling: "dat die doop
          nie summier in die plek van die besnydenis en die Nagmaal nie summier in die
          plek v.d. Pasga gekom het nie, maar dat die O.T. bondseëls ander betekenisse
          gehad het as die' v.d. N.T." nie. Dat daar verbande is tussen die verbonde
          is seker. Dat daar drastiese verskille is is ook seker. My wiskundige
          agtergrond se vir my: skape mag verwant wees aan bokke, maar gelyk aan
          mekaar is hulle nie.

          Uit hierdie skrywe en van die ander wat net hierna gevolg het blyk dit dat
          daar ander terme ook is wat opklaring nodig het.
          i) Wat verstaan die poslys onder "dispensasionisme".
          ii)Wat verstaan die poslys onder "Chiliasme".
          iii)Wat verstaan die poslys onder "Armenianisme".

          Weens die verskriklike wollerige redenasies wat ek al na albei kante toe
          gehoor het sal ek voorlopig niks se oor "dispensasionisme" nie.

          Oor "Armenianisme" sal ek in kort as volg reageer: Soos wat ek dit verstaan
          leer die "Armenianisme" dat die mens self vir sy redding verantwoordelik is.
          Die teenpool is die "hiper Kalvinistiese" siening dat daar niks is wat die
          mens aan sy redding (uitverkiesing)kan doen nie, as hy uitverkies is kan hy
          nou maar aangaan soos hy wil, die HERE sal hom betyds red. Byde hierdie
          sienswyses is strydig met die waarheid soos wat die Bybel ons leer. As die
          laaste een waar was was sendingwerk bv. nutteloos.

          Ek verstaan die "Chiliasme" as volg:
          i) Die Chiliasme leer dat daar n letterlike 1000 jarige vrederyk op aarde
          sal wees. Tydens hierdie ryk sal Jesus letterlik op die troon van Sy vader
          Dawid in Jerusalem as Koning or die hele wereld regeer. (Luk.1:30-33;
          Sag.14:9; Hand.15:16-17; Op.20:4-6). Die satan sal in die tyd letterlik
          gebind wees (Op.20:1-3).

          ii)Ons leef nog nie in die vrederyk nie, dit gaan nog kom.

          iii)Die opstanding van die regverdiges (die eerste opstanding) moet voor die
          vrederyk plaasvind, en die opstanding van die goddeloses (die laaste
          opstanding) na die vrederyk (Op.20:5-6).

          iv) Bybelse profesiee moet letterlik verstaan en vertolk word. Die
          sogenaamde grammaties-historiese skifverklaringsmetode word gebruik.

          Wat ek kortliks kon opspoor oor die oorsprong van die Chiliasme en
          Anti-chiliasme. Die Chiliasme gaan ten minste terug tot by Henog. Lees die
          appokriewe boek, "Die boek van die opregte". (Probeer een van die goeie
          Duitse of Hollandse vertalings in die hande kry wat direk uit Hebreeus of
          Aramees vertaal is en nie uit Latyn nie.)

          Die anti-chiliasme het sy ontstaan by Origenes gehad, wat aan die einde van
          die derde eeu na Christus geleef het. Hy het met die vergeestelikings of
          allegoriese skrifverklarings metode begin. Hy het dan ook daardeur probeer
          om die Christelike geloof met die Griekse filosofie te versoen. Hy het dan
          ook n vurige teestander van die chiliasme geword en Openbaring as n
          versameling dagdrome bestempel. Daarom het hy dan ook die leer van die
          vrederyk verwerp.

          Martin Luther en vele ander het dan ook Origenes se skrifverklarings metode
          skerp veroordeel. Verskeie geskiedkundige bronne bevestig dat die leer van
          die chiliasme tot met die derde eeu die algemene beskouing van die kerk was.

          Broeder groete
          Paul Fourie.




          > Geagte Dr. Lee.
          >
          > Wat bedoel u met:
          > "(m.i. semi-dispensasionalistiese)hermeneutiek"

          Die stelling dat die doop nie summier in die plek van die besnydenis
          en die Nagmaal nie summier in die plek v.d. Pasga gekom het nie,
          maar dat die O.T. bondseëls ander betekenisse gehad het as die' v.d. N.T.

          > en verder wat is die "paidokommunionistiese" aanslag.

          Die huidige we^reldwye aanslag teen die Nagmaal vir volwassenes alleen,
          wat in die Oosterse-Ortodokse Kerk begin het en wat nou nie alleen
          die Protestantse Modernistiese Kerke oorrompel het nie maar alhoemeer
          selfs ,,Gereformeerde" Kerke (veral in Nederland en die V.S.A.) binnedring!


          Cordially in the service of the Lord Jesus Christ,

          Rev. Dr. Francis Nigel Lee
          Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
          Website: www.dr-fnlee.org
          God Uni-trine, at the beginning, created the uni-trini-verse (Gen. 1:1-3)






          >
        • Dr Francis Nigel Lee
          Beste Paul, My replieke hieronder tussendeur ingevleg. Cordially in the service of the Lord Jesus Christ, Rev. Dr. Francis Nigel Lee Professor-Emeritus of the
          Message 4 of 5 , Jun 4, 2001
          • 0 Attachment
            Beste Paul,

            My replieke hieronder tussendeur ingevleg.


            Cordially in the service of the Lord Jesus Christ,

            Rev. Dr. Francis Nigel Lee
            Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
            Website: www.dr-fnlee.org
            God Uni-trine, at the beginning, created the uni-trini-verse (Gen. 1:1-3)





            ----- Original Message -----
            From: "Paul Fourie" <pfourie@...>
            To: <calvyn@yahoogroups.com>
            Sent: Monday, June 04, 2001 7:40 PM
            Subject: RE: [calvyn] Pasga -- 3


            > Baie dankie dr. Lee.
            >
            > Ek verstaan egter nie waarom daar n probleem met die stelling: "dat die
            doop
            > nie summier in die plek van die besnydenis en die Nagmaal nie summier in
            die
            > plek v.d. Pasga gekom het nie, maar dat die O.T. bondseëls ander
            betekenisse
            > gehad het as die' v.d. N.T." nie. Dat daar verbande is tussen die verbonde
            > is seker. Dat daar drastiese verskille is is ook seker. My wiskundige
            > agtergrond se vir my: skape mag verwant wees aan bokke, maar gelyk aan
            > mekaar is hulle nie.

            FNL: Natuurlik was Besnydenis en Pasga ook bloedig en
            alleen vir manlikes, en die vervullende Doop en Nagmaal
            onbloedig en vir albei geslagte -- dus, vooruitgang. Maar
            die gedagte dat kindertjies wat voorheen besny was nou
            v.d. doop ontse^ word, of dat kindertjies wat die Pasga sou gebruik het (wat
            ek betwis) daarom ook aan die
            Nagmaal moet sit (wat ek betwis) -- gaan nie op nie.

            > Uit hierdie skrywe en van die ander wat net hierna gevolg het blyk dit dat
            > daar ander terme ook is wat opklaring nodig het.
            > i) Wat verstaan die poslys onder "dispensasionisme".
            > ii)Wat verstaan die poslys onder "Chiliasme".
            > iii)Wat verstaan die poslys onder "Armenianisme".

            FNL: Ja, dis altyd belangrik om terme te definieer.

            > Weens die verskriklike wollerige redenasies wat ek al na albei kante toe
            > gehoor het sal ek voorlopig niks se oor "dispensasionisme" nie.
            >
            > Oor "Armenianisme" sal ek in kort as volg reageer: Soos wat ek dit
            verstaan
            > leer die "Armenianisme" dat die mens self vir sy redding verantwoordelik
            is.
            > Die teenpool is die "hiper Kalvinistiese" siening dat daar niks is wat die
            > mens aan sy redding (uitverkiesing)kan doen nie, as hy uitverkies is kan
            hy
            > nou maar aangaan soos hy wil, die HERE sal hom betyds red. Byde hierdie
            > sienswyses is strydig met die waarheid soos wat die Bybel ons leer. As die
            > laaste een waar was was sendingwerk bv. nutteloos.

            FNL: U bedoel Arminianisme. Armenianisme is die
            bestendiging v.d. kultuursuperioriteit van Armeniërs
            (soos bv. by die anti-Arminiaanse Armeens-Amerikaner Rushdoony).

            > Ek verstaan die "Chiliasme" as volg:
            > i) Die Chiliasme leer dat daar n letterlike 1000 jarige vrederyk op aarde
            > sal wees. Tydens hierdie ryk sal Jesus letterlik op die troon van Sy vader
            > Dawid in Jerusalem as Koning or die hele wereld regeer. (Luk.1:30-33;
            > Sag.14:9; Hand.15:16-17; Op.20:4-6). Die satan sal in die tyd letterlik
            > gebind wees (Op.20:1-3).

            FNL: Ek gaan akkord met u definisie.

            > ii)Ons leef nog nie in die vrederyk nie, dit gaan nog kom.
            >
            > iii)Die opstanding van die regverdiges (die eerste opstanding) moet voor
            die
            > vrederyk plaasvind, en die opstanding van die goddeloses (die laaste
            > opstanding) na die vrederyk (Op.20:5-6).
            >
            > iv) Bybelse profesiee moet letterlik verstaan en vertolk word. Die
            > sogenaamde grammaties-historiese skifverklaringsmetode word gebruik.

            > Wat ek kortliks kon opspoor oor die oorsprong van die Chiliasme en
            > Anti-chiliasme. Die Chiliasme gaan ten minste terug tot by Henog. Lees die
            > appokriewe boek, "Die boek van die opregte". (Probeer een van die goeie
            > Duitse of Hollandse vertalings in die hande kry wat direk uit Hebreeus of
            > Aramees vertaal is en nie uit Latyn nie.)

            FNL: Lees asb. op my webwerf my artikel oor ,,Always
            Victorious" daarteenoor.

            > Die anti-chiliasme het sy ontstaan by Origenes gehad, wat aan die einde
            van
            > die derde eeu na Christus geleef het. Hy het met die vergeestelikings of
            > allegoriese skrifverklarings metode begin. Hy het dan ook daardeur probeer
            > om die Christelike geloof met die Griekse filosofie te versoen. Hy het dan
            > ook n vurige teestander van die chiliasme geword en Openbaring as n
            > versameling dagdrome bestempel. Daarom het hy dan ook die leer van die
            > vrederyk verwerp.
            >
            > Martin Luther en vele ander het dan ook Origenes se skrifverklarings
            metode
            > skerp veroordeel. Verskeie geskiedkundige bronne bevestig dat die leer van
            > die chiliasme tot met die derde eeu die algemene beskouing van die kerk
            was.

            FNL: Eintlik is die chiliasme 'n Zoroastriaanse kettery.

            > Broeder groete
            > Paul Fourie.
            >
            >
            >
            >
            > > Geagte Dr. Lee.
            > >
            > > Wat bedoel u met:
            > > "(m.i. semi-dispensasionalistiese)hermeneutiek"
            >
            > Die stelling dat die doop nie summier in die plek van die besnydenis
            > en die Nagmaal nie summier in die plek v.d. Pasga gekom het nie,
            > maar dat die O.T. bondseëls ander betekenisse gehad het as die' v.d. N.T.
            >
            > > en verder wat is die "paidokommunionistiese" aanslag.
            >
            > Die huidige we^reldwye aanslag teen die Nagmaal vir volwassenes alleen,
            > wat in die Oosterse-Ortodokse Kerk begin het en wat nou nie alleen
            > die Protestantse Modernistiese Kerke oorrompel het nie maar alhoemeer
            > selfs ,,Gereformeerde" Kerke (veral in Nederland en die V.S.A.)
            binnedring!
            >
            >
            > Cordially in the service of the Lord Jesus Christ,
            >
            > Rev. Dr. Francis Nigel Lee
            > Professor-Emeritus of the Queensland Presbyterian Theological College
            > Website: www.dr-fnlee.org
            > God Uni-trine, at the beginning, created the uni-trini-verse (Gen. 1:1-3)
            >
            >
            >
            >
            >
            >
            > >
            >
            >
            >
            >
            > Your use of Yahoo! Groups is subject to http://docs.yahoo.com/info/terms/
            >
            >
            >
          Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.