Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

[calvyn] Welkom by die nuwe lys!

Expand Messages
  • Pieter van der Dussen
    Ek het die lys verskuif na n ander verskaffer wat hulle dienste gratis aanbied. Die nuwe adres is calvyn@egroups.com. In ruil vir die gratis diens sal daar
    Message 1 of 1 , Feb 11, 1999
      Ek het die lys verskuif na 'n ander verskaffer wat hulle dienste
      gratis aanbied. Die nuwe adres is calvyn@egroups.com.

      In ruil vir die gratis diens sal daar altyd 'n klein advertensie
      onderaan die boodskappe verskyn. Ek dink ons kan dit maar net
      ignoreer.

      Groete en ek hoop die sal verder help om mekaar se geloof te
      versterk.

      Pieter

      ------------------------------------------------------------------------
      eGroup home: http://www.eGroups.com/list/calvyn
      Free Web-based e-mail groups by eGroups.com
    Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.