Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.
 

Godsdiensvryheid - protes en wat nog

Expand Messages
  • Francois van Deventer (VSP)
    Ek lees in die Christian News van hierdie week die volgende: * CHINA BLOWS UP CHURCHES IN RELIGIOUS CRACKDOWN- Authorities in eastern Chi na have shut down,
    Message 1 of 3 , Jan 2, 2001
      Ek lees in die Christian News van hierdie week die volgende:

      * CHINA BLOWS UP CHURCHES IN RELIGIOUS CRACKDOWN- Authorities in eastern Chi
      na have shut down, and in some cases blown up, 450 Catholic and Protestant
      churches, as well as Taoist and Buddhist temples, officials said Tuesday.
      The campaign launched in mid-November in the eastern province of Zhejiang
      was aimed at wiping out "illegal" religious groups which had not registered
      with the State Administration for Religious Affairs, they said. (RWN, 12
      December 2000)

      My vraag is nou: Wat staan ons as Christene te doen? Moet ons sulke gebeure
      net
      stilswyend aanvaar? Ons RSA regering het bande met Nasionalistiese Sjina
      (Taiwan)
      verbreek en eerder bande aangeknoop met Rooi Sjina. Dieselfde Rooi
      (Kommunistiese)
      Sjina wat nou hierdie misdade teen christene pleeg.

      Sou dit nie voordelig wees om 'n protes te organiseer voor die Sjinese
      Ambasade in
      Pretoria nie? Ek kan aan die volgende voordele dink:
      1) Dit sal die fokus daarop plaas dat die SA regering bande het met 'n
      Kommunistiese
      land wat vyandig staan teenoor godsdiens.
      2) Dit kan die SA regering twee keer laat dink om soortgelyke dade in SA te
      doen.
      3) Dit kan die fokus plaas op die misdade van Kommuniste in Sjina en
      moontlik hulle
      ontmoedig om in die toekoms soortgelyke dade te doen.
      4) Ditkan Christene in SA (wat dalk vir die ANC gestem het) laat wonder
      hoekom
      hulle vir die ANC gestem het.

      Ek sal graag wou hoor wat die poslyslede se menings oor hierdie saak is.

      groete
      francois


      [Non-text portions of this message have been removed]
    • Bouwe van der Eems@i-Commerce Services
      Om fisies op te trek en voor n ambasade te protesteer vereis baie organisasie en mense se tyd. Die tuisskoolvereniging versprei konsepbriewe met al die nodige
      Message 2 of 3 , Jan 2, 2001
        Om fisies op te trek en voor 'n ambasade te protesteer vereis baie
        organisasie en mense se tyd.

        Die tuisskoolvereniging versprei konsepbriewe met al die nodige
        kontakinligting soos adres, faksnommer, epos ens., en roep dan die
        ondersteuners op briewe/fakse/eposse aan die ambasades te stuur. Dit het al
        'n paar tuisskolers in Europa uit die tronk gered.

        Suid-Afrikaanse tuisskolers het hulle vryheid te danke aan tuisskolers in
        die VSA wat so 'n veldtog geloods het op die Suid Afrikaanse ambasade.

        Aangesien hierdie metode lyk of dit effektief werk, en minder tyd in beslag
        neem, sou ek dit eerder aanbeveel.

        Ek het gister die nuutste Kerkpad ontvang. Daarin is 'n artikel wat skryf
        dat die Suid-Afrikaanse regering beplan om belasting op kerke te hef, en dat
        kerke daarom ook sal moet registreer as gemeenskapsorganisasies. Dit lyk vir
        my of ons besig is om in dieselfde rigting as Rooi Sjina te beweeg.

        - Bouwe van der Eems

        -----Original Message-----
        From: Francois van Deventer (VSP)
        [mailto:Francois.vandeventer@...]
        Sent: Wednesday, January 03, 2001 8:50 AM
        To: 'vgkgesprek@egroups.com'; 'calvyn@egroups.com'
        Subject: [calvyn] Godsdiensvryheid - protes en wat nog



        Ek lees in die Christian News van hierdie week die volgende:

        * CHINA BLOWS UP CHURCHES IN RELIGIOUS CRACKDOWN- Authorities in eastern Chi
        na have shut down, and in some cases blown up, 450 Catholic and Protestant
        churches, as well as Taoist and Buddhist temples, officials said Tuesday.
        The campaign launched in mid-November in the eastern province of Zhejiang
        was aimed at wiping out "illegal" religious groups which had not registered
        with the State Administration for Religious Affairs, they said. (RWN, 12
        December 2000)

        My vraag is nou: Wat staan ons as Christene te doen? Moet ons sulke gebeure
        net
        stilswyend aanvaar? Ons RSA regering het bande met Nasionalistiese Sjina
        (Taiwan)
        verbreek en eerder bande aangeknoop met Rooi Sjina. Dieselfde Rooi
        (Kommunistiese)
        Sjina wat nou hierdie misdade teen christene pleeg.

        Sou dit nie voordelig wees om 'n protes te organiseer voor die Sjinese
        Ambasade in
        Pretoria nie? Ek kan aan die volgende voordele dink:
        1) Dit sal die fokus daarop plaas dat die SA regering bande het met 'n
        Kommunistiese
        land wat vyandig staan teenoor godsdiens.
        2) Dit kan die SA regering twee keer laat dink om soortgelyke dade in SA te
        doen.
        3) Dit kan die fokus plaas op die misdade van Kommuniste in Sjina en
        moontlik hulle
        ontmoedig om in die toekoms soortgelyke dade te doen.
        4) Ditkan Christene in SA (wat dalk vir die ANC gestem het) laat wonder
        hoekom
        hulle vir die ANC gestem het.

        Ek sal graag wou hoor wat die poslyslede se menings oor hierdie saak is.

        groete
        francois


        [Non-text portions of this message have been removed]
      • Koos Opperman
        Ek sal die gedagte ondersteun Mooidag Koos Opperman ... From: Bouwe van der Eems@i-Commerce Services To:
        Message 3 of 3 , Jan 3, 2001
          Ek sal die gedagte ondersteun
          Mooidag
          Koos Opperman

          ----- Original Message -----
          From: "Bouwe van der Eems@i-Commerce Services"
          <bouwe.vandereems@...>
          To: <calvyn@egroups.com>
          Sent: Wednesday, January 03, 2001 9:32 AM
          Subject: RE: [calvyn] Godsdiensvryheid - protes en wat nog


          > Om fisies op te trek en voor 'n ambasade te protesteer vereis baie
          > organisasie en mense se tyd.
          >
          > Die tuisskoolvereniging versprei konsepbriewe met al die nodige
          > kontakinligting soos adres, faksnommer, epos ens., en roep dan die
          > ondersteuners op briewe/fakse/eposse aan die ambasades te stuur. Dit het
          al
          > 'n paar tuisskolers in Europa uit die tronk gered.
          >
          > Suid-Afrikaanse tuisskolers het hulle vryheid te danke aan tuisskolers in
          > die VSA wat so 'n veldtog geloods het op die Suid Afrikaanse ambasade.
          >
          > Aangesien hierdie metode lyk of dit effektief werk, en minder tyd in
          beslag
          > neem, sou ek dit eerder aanbeveel.
          >
          > Ek het gister die nuutste Kerkpad ontvang. Daarin is 'n artikel wat skryf
          > dat die Suid-Afrikaanse regering beplan om belasting op kerke te hef, en
          dat
          > kerke daarom ook sal moet registreer as gemeenskapsorganisasies. Dit lyk
          vir
          > my of ons besig is om in dieselfde rigting as Rooi Sjina te beweeg.
          >
          > - Bouwe van der Eems
          >
          > -----Original Message-----
          > From: Francois van Deventer (VSP)
          > [mailto:Francois.vandeventer@...]
          > Sent: Wednesday, January 03, 2001 8:50 AM
          > To: 'vgkgesprek@egroups.com'; 'calvyn@egroups.com'
          > Subject: [calvyn] Godsdiensvryheid - protes en wat nog
          >
          >
          >
          > Ek lees in die Christian News van hierdie week die volgende:
          >
          > * CHINA BLOWS UP CHURCHES IN RELIGIOUS CRACKDOWN- Authorities in eastern
          Chi
          > na have shut down, and in some cases blown up, 450 Catholic and Protestant
          > churches, as well as Taoist and Buddhist temples, officials said Tuesday.
          > The campaign launched in mid-November in the eastern province of Zhejiang
          > was aimed at wiping out "illegal" religious groups which had not
          registered
          > with the State Administration for Religious Affairs, they said. (RWN, 12
          > December 2000)
          >
          > My vraag is nou: Wat staan ons as Christene te doen? Moet ons sulke
          gebeure
          > net
          > stilswyend aanvaar? Ons RSA regering het bande met Nasionalistiese Sjina
          > (Taiwan)
          > verbreek en eerder bande aangeknoop met Rooi Sjina. Dieselfde Rooi
          > (Kommunistiese)
          > Sjina wat nou hierdie misdade teen christene pleeg.
          >
          > Sou dit nie voordelig wees om 'n protes te organiseer voor die Sjinese
          > Ambasade in
          > Pretoria nie? Ek kan aan die volgende voordele dink:
          > 1) Dit sal die fokus daarop plaas dat die SA regering bande het met 'n
          > Kommunistiese
          > land wat vyandig staan teenoor godsdiens.
          > 2) Dit kan die SA regering twee keer laat dink om soortgelyke dade in SA
          te
          > doen.
          > 3) Dit kan die fokus plaas op die misdade van Kommuniste in Sjina en
          > moontlik hulle
          > ontmoedig om in die toekoms soortgelyke dade te doen.
          > 4) Ditkan Christene in SA (wat dalk vir die ANC gestem het) laat wonder
          > hoekom
          > hulle vir die ANC gestem het.
          >
          > Ek sal graag wou hoor wat die poslyslede se menings oor hierdie saak is.
          >
          > groete
          > francois
          >
          >
          > [Non-text portions of this message have been removed]
          >
          >
          >
          >
          >
          >
        Your message has been successfully submitted and would be delivered to recipients shortly.