Loading ...
Sorry, an error occurred while loading the content.

Messages List

8937

Counting the Cost For Christians of the Nationwide Legalization of H

WordPress.comSien die belangrike artikel hier onder, hoe lyk dinge tans in SA ? Groete Slabbert Le Cornu www.proregno.com From: Building Old School Churches
Slabbert Le Cornu
May 1
#8937
 
8936

Fw: Deputate Bybel, 'n Direkte Vertaling

Geagte dr. Jan, Baie dankie vir die geleentheid dat ons as lidmate ook kommentaar en kritiek kan lewer op die Direkte Vertaling. Hier is ‘n paar opmerkings
Slabbert Le Cornu
Apr 22
#8936
 
8935

Belhar artikel in Beeld

Hier is ook ‘n artikel wat relevant is vir die seminaar by GK Bet-el oor die Afval en Herstel van Reformatoriese Kerke (28 Maart 2015):
Slabbert Le Cornu
Mar 19
#8935
 
8934

The New Genevan Psalter

“During the Great Reformation, John Calvin in Geneva acknowledged that versification of Bible songs would best enable all believers to actively participate
Slabbert Le Cornu
Mar 5
#8934
 
8933

Vermaan die jongmanne - Titus 2:6

Ek wil ek elke jongman aanbeveel om die volgende boek van JC Ryle te gaan lees of te luister: Thoughts to Young Men. As jy dit hoor, sal dit klink asof dit
Slabbert Le Cornu
Feb 19
#8933
 
8932

Neels Jackson se artikel oor die GKSA - NGK ooreenkoms

Hier onder is Neels Jackson se verslag. Twee punte wat ek daaruit wil uitlig: “Met die moontlikheid van kanselruiling wat nou geformaliseer is, het die vraag
Slabbert Le Cornu
Feb 1
#8932
 
8931

My indrukke van GKSA algemene sinode 2015

“Mag die Here vir ons elkeen nou wysheid en krag gee vir die pad vorentoe, as gesinne in ons gemeentes, ook in ons voorbidding vir ons kerkverband en dat die
Slabbert Le Cornu
Jan 29
#8931
 
8930

Re: Sien artikel in Die Kerkbode

Naand Almal, Dankie dat daar nog gelowiges is wat die valse kerk openbaar. Die verval is vreeslik groot.Ek verneem gister dat Christene wat by Moslems werk
koos opperman
Jan 29
#8930
 
8929

VIDA in kerk en wêreld

Hier is my mening oor die verskillende bydraes van prof. Christina Landman, dr. Gerard Meijer en ds. Pieter Kurpershoek in die pers die afgelope tyd: VIDA in
Slabbert Le Cornu
Jan 29
#8929
 
8928

Bewaring van Christelike Artifakte in Iran

Dag, my aandag is op die volgende gevestig: http://nvdd.info/15TThy9 http://nvdd.info/15TThy9 Piece By Piece, Monks Scramble To Preserve Iraq's Christian
ramkat2002
Jan 29
#8928
 
8927

Re: Sien artikel in Die Kerkbode

More Gespreksgenote, Die gesprek hieronder gaan ten diepste oor die teologie agter die regverdiging van die VIDA, gays ens. Soos ek dit waarneem, het ek
peetdibeng
Jan 29
#8927
 
8926

Re: Sien artikel in Die Kerkbode

Dag, Dankie hiervoor Slabbert, (of eintlik wil 'n mens nie meer van sulke goed kennis neem nie :( )dit is tragies as mense al hoe meer glo hulle weet beter as
Nico van der Dussen
Jan 28
#8926
 
8925

Sien artikel in Die Kerkbode

Sien die skrywe hier onder. Groete Slabbert Le Cornu www.proregno.com From: Johannes de Koning Sent: Wednesday, January 28, 2015 1:49 PM To: Johannes de Koning
Slabbert Le Cornu
Jan 28
#8925
 
8924

Calvyn

Slabbert, As jy glad nie regkom met Vol 1 & 2 van Institusie nie, het ek dalk 'n werkbare oplossing: Toe ek die institusie geskandeer het vir die CJBF het ek
Willem Swanepoel
Jan 18
#8924
 
8923

Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2015

Vir enige belangstellendes wat graag in die nuwejaar Skrifoordenkings wil ontvang per epos, asook opsoek is na verskillende Bybel leesplanne, sien hier:
Slabbert Le Cornu
Dec 30, 2014
#8923
 
View First Topic Go to View Last Topic
Loading 1 - 15 of total 8,937 messages